Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Woensdag 9 September – Krag vir die Dag

Spreuke 3: 5-6Elke nuwe dag bring sy eie uitdagings asook seëninge mee. Soms voel ons moedeloos, asof ons geen krag het om vorentoe te gaan nie. In Jesaja 40: 31 lees ons: maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met...

read more

Die Kerk se missie word uitgeleef deur:

VIERING

om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;

GEMEENSKAP

om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;

DIENS

om diens te lewer;

GETUIENIS

om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef

NUUTSTE ARTIKELS

Wat in ons kerk

gebeur

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

GEMEENTES

PREDIKANTE

LIDMATE

TOTAAL AKV'S

Lees saam

Warmplek

Warmplek

Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit selfs Nobelpryswenners in. Aardverwarming is ’n gegewe, maar wat betwis word, is of ons industrieë...

DIE HERVORMER

Die amptelike mondstuk

van die NHKA

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.