Donderdag 27 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na skyn en werklikheid…
Openbaring 3: 1-6Sardis was eens ’n stad van rykdom en mag – maar teen die tyd van hierdie brief het sy glorie al begin verbleik. Dieselfde geld vir die gemeente: aan die buitekant was daar ’n goeie naam, ’n reputasie van lewe, maar Jesus spreek...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 27 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na skyn en werklikheid…
Openbaring 3: 1-6Sardis was eens ’n stad van rykdom en mag – maar teen die tyd van hierdie brief het sy glorie al begin verbleik. Dieselfde geld vir...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? 1 Tessalonisense 4: 13-17 in konteks – Deel 2
Deel 1 het die historiese ontwikkeling van die wegraping kortliks bespreek. Hierdie verstaan van die eindtyd neem die tekste van die Bybel as ’n goddelike legkaart wat aanmekaargesit moet word....
Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is....
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? Die Bybel as goddelike legkaart – Deel 1
Die wegraping was nog altyd ’n belangrike en blywende tema in die Amerikaanse kultuur. Die populêre Left Behind-fiksiereeks getuig hiervan asook die aanlyn webtuiste Rapture Ready. In September 2025...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Woorde gesê, woorde weerhou…
Meimaand, en in baie huisgesinne word planne gemaak om ’n mamma te trakteer, en geskenke te koop... Ek het al in winkels gestaan en gehoor hoe egpare stry. Selde oor die geskenk te klein is –...
Wat is tyd werd vir jou?
Ek onthou nog die reëlmatige tik-tok pendulumswaaie van my ouma se groot staanhorlosie. Dit het ’n rustige ritme aan die donkerte gegee, wanneer insluimer oorgegaan het in soete slaap. Die klok was...
’n Vervloekingsteks uit die Ebalberg
’n Vervloekingsteks wat op die Ebalberg gekry is, en uit die Laat Bronstyd van ongeveer 1200 vC dateer, werp waarskynlik nuwe lig op die vroeë Israeliete se vlak van geletterdheid net voordat hulle...
Die oomblik
Jy kyk op Facebook na die troufoto’s van die vorige dag se troue en wat sien jy? Die bruid kom in. Dis haar spesiale oomblik, stralend met die paadjie af, maar wat oorheers die foto? Gaste wat met...
Kom ons begrawe die strydbyl
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël Fourie se skrywes in Die Hervormer van April 2022 oor waarom besluit is om te appelleer teen die hofuitspraak, wil ons graag ’n ander kant van dié...
Ons Tuis (MSW) – tuiste vir die versorging van bejaardes
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die posisie en omstandighede van die tehuise van Ons Tuis en die Monumentehuise van die NHSV. Hierdie artikel is ’n poging om antwoorde te gee op die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















