Woensdag 26 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na wat verdra word…
Openbaring 2: 18-29Tiatira was ’n klein, ekonomies florerende stad, bekend vir sy handwerkers en gildes. Hierdie gildes het druk op gelowiges geplaas om deel te neem aan feesmaaltye wat afgodsoffers en seksuele losbandigheid ingesluit het. Om nie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 26 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na wat verdra word…
Openbaring 2: 18-29Tiatira was ’n klein, ekonomies florerende stad, bekend vir sy handwerkers en gildes. Hierdie gildes het druk op gelowiges...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is....
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? Die Bybel as goddelike legkaart – Deel 1
Die wegraping was nog altyd ’n belangrike en blywende tema in die Amerikaanse kultuur. Die populêre Left Behind-fiksiereeks getuig hiervan asook die aanlyn webtuiste Rapture Ready. In September 2025...
Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die Here in my kombuis
Die meeste van ons bestee ’n redelike hoeveelheid tyd in ons kombuise – altyd haastig besig om iets voor te berei vir honger mae en kinders met hol bene. In ons gejaagde lewe het ons nie ’n ander...
Om die verlede te onthou, te midde van ’n onsekere toekoms
Sedert Januarie 2022 bevind ek my in die Verenigde Koninkryk (VK). Daar is baie verskille en ooreenkomste tussen die VK en Suid-Afrika, en deel van die avontuur sover is om agter te kom waar...
Om dankbaar te leef…
Ons manier van doen en dink het die afgelope twee jaar heeltemal verander. Dis asof die pandemie ’n mens gedwing het om meer bewustelik te leef, meer te fokus op die dinge wat werklik saak maak,...
Die evolusie van die drukker
Daar kan tog geen redelike twyfel daaroor bestaan nie: dat God van gelowiges verwag om op elke moontlike terrein van ons lewens getrou te wees? En dit sluit tog seker ook hoe ons handeldryf in? Die...
Lydenstyd in Jerusalem
Hierdie kroniek is in 2003 gedurende die Pase in Jerusalem geskryf. In die lig van die onnodige oorlog toe en nou, is dit goed om opnuut te besin oor die andersheid van God se koninkryk teenoor dié...
Uit my hoek
My kinders steek goedig met my die draak oor my volslae skepsis oor die media. Ek vertrou geen media meer nie. (Danksy Freek en Jakkals.) Ek aanvaar niks as waar nie, nie eens meer wat ek voor my...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















