Woensdag 19 Augustus – Ons burgerskap en familiebande is kosbaar
Efesiërs 2: 19-22Wat het ons die afgelope drie dae gehoor? Ons het los en weg van God begin lewe. Ons is so ingesluk deur die sleurgang van die lewe dat ons, ons skeppingsdoel vernietig het. Ons het deur ons verkeerde lewe vyand van God geword....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 19 Augustus – Ons burgerskap en familiebande is kosbaar
Efesiërs 2: 19-22Wat het ons die afgelope drie dae gehoor? Ons het los en weg van God begin lewe. Ons is so ingesluk deur die sleurgang van die lewe...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te...
Verleë oor Israel?
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die...
Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Nuus uit Zambië
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening in die hele Zambië behartig: die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka), en die Dutch Reformed Church of Zambia (Nkana). Die Dutch Reformed Church...
Herbesinning oor die Dooie See-rolle
Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele...
Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by...
Teologiese opleiding tussen die duiwel en die diep blou see
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie predikant wees – goed opgelei, dinamies en ’n reggeaarde predikant eie aan die Hervormde Kerk....
Entstof, of doodsteek?
Ons kom selde te staan voor die dilemma wat die Covid-19-entstof aanbring. Moet ek inent, of verbyhou? Wat weet ons, te midde van ’n duisternis teenstrydighede, risiko’s, gerugte en...
Skaars bronsolielamp in Jerusalem ontdek
’n Uiters skaars olielamp wat van brons gemaak is, is in Mei 2021 in die Ou Stad van Dawid ontdek. Dié lamp is in die fondasie van ’n gebou bokant die pelgrimspad tussen die Siloambad en die tempel...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















