Maandag 17 Augustus – Begin goeie werke doen
Efesiërs 2: 1-10Dit is vir God belangrik dat jy iewers saam met ander mense deel sal wees van so ’n gemeenskap van gelowiges. Jy moet behoort, want jy is uitgekies en by God het jy ’n spesiale plek. Want die sonde probeer alle verhoudinge in die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 17 Augustus – Begin goeie werke doen
Efesiërs 2: 1-10Dit is vir God belangrik dat jy iewers saam met ander mense deel sal wees van so ’n gemeenskap van gelowiges. Jy moet behoort, want...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek...
Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker,...
Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die NHSV se Covid-verleentheid word ’n Covid-geleentheid
Oor die jaar 2020 sal daar nog lank gepraat word. Die koms van Covid-19 en die gepaardgaande inperkings het ’n invloed op alles en almal gehad. Ook die NHSV takke in gemeentes moes aanpas en nuut...
My lewe as Marta, my metamorfose na Maria…
En daar bars die bom in ons huis toe mos nou ook … en dít net omdat ek sit en groente skil terwyl my beste vriendin en haar man kom koffie drink. Die aanklag teen my: Jy is altyd besig! Jy kan nie...
Verstommende ontdekkings in die Gruwelgrot by Qumran
Nuwe ontdekkings wat by die Qumrangrotte langs die Dooie See gedoen is, het tot groot opgewondenheid gelei by navorsers van die geskiedenis tussen die eerste eeu vóór en eerste eeu ná Christus in...
Buitengewone eredienste – behoort die buitengewone nie die normale te wees nie?
In ’n treffende artikel sê dr Tanya van Wyk in Beeld van 3 Junie 2020 dat die Covid-virus baie aspekte van ons “laslappiewêreld” ontbloot het. Sy verwys onder andere na woorde van Charles Dickens in...
Liefde: God se gebod of mensereg?
Een van die heel moeilikste goed wat geloof van jou eis, is dat, as jy God wil dien, jy met mense moet leer klaarkom, selfs met mense wat jy nie vanself sou liefkry nie. Ons kan nie kies om die Here...
As dinge begin glip…
Jy hou vas aan jou perspektief op gebeure. Jy glo wat jy dink jy beleef. Jy leef in jou eie borrel met jou eie insigte en voorkeure en opvattings. En dan begin dinge glip. Dalk het iets onverwags...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















