Blog
8 Februarie: Ds AJH (Jakkals) Janse van Rensburg (emeritus /Paarl) verjaar vandag. Baie geluk!
6 Februarie: Dr AMT (Andorette) van der Westhuizen (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
6 Februarie: Ds JA (Johan) Holtzhausen (Vryburg) verjaar vandag. Baie geluk!
5 Februarie: Ds L (Lisa-Mari) Prinsloo (Centurion-Oos) verjaar vandag. Baie geluk!
Sondag 8 Maart (Derde Lydensondag) – Onmiddellike aanbidding en gehoorsaamheid
Psalm 95 (AFR53) Elkeen van ons ken die swaar van die alledaagse roetine, daardie konstante eise...
Duur medisyne
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is almal siek. Nee, daar is nie ’n nuwe pandemie nie, dit het niks met Covid uit te waai nie. Ons is aan die begin van elke jaar só siek. Want ons kan weer medisyne bekostig, ons mediesefondsvoordele het weer ingeskop. Rory...
Die misterie van die onthoofde skelet
In Jerusalem is ’n opspraakwekkende vonds gemaak, waarvan die ondersoek, met die verbetering van tegnologie, kort-kort in nuwe onopgeloste vrae vasval. ’n Stootskraper het in die noordelike voorstad van Givhat haMivtar per toeval ’n graf uit die eerste eeu voor...
Hippolitus en 25 Desember as Kersdag
Die wyse waarop die vroeë kerkvaders 25 Desember as die datum vir Kersfees vasgestel het, het ’n interessante geskiedenis. In die biblioteek van die Vatikaan word ’n standbeeld bewaar van die vroeë kerkvader Hippolitus. Hierdie standbeeld werp lig op die vasstelling...
Die geskenk van jouself
Wat maak ’n geskenk ’n goeie geskenk? Is dit die hoeveelheid geld wat ons daaraan spandeer? Of gaan dit oor die winkel waar ons die geskenk gekoop het? In die tyd waarin ons leef, vergeet baie mense dat Kersfees eintlik die tyd is wanneer ons Jesus se geboorte vier....
Waarom op 25 Desember Kersfees vier?
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei. Kersfees word tradisioneel gevier as die dag wat Christene glo Jesus se geboortedag is. Die Bybel, in besonder die Evangelies en Handelinge, noem geen datum, tyd of jaar...
Fiks… maar moeg
Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit volle bors: Ek gaan jou wen, Mamma ... en elke dag is sy eerste by die...
Nuwe ontdekkings oor koning Hiskia
In die Siloamtonnel wat onder die Ou Stad van Dawid aan die oostelike kant van Jerusalem loop, het argeoloë in 2022 ’n vars ontdekking gemaak en die fragment van ’n klein steentjie van sandsteen gekry waarop blykbaar na koning Hiskia verwys is. Die Siloamtonnel...
Lig van Waarheid – ’n Kersoratorium vir die kerk
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies en op verhoë. ’n Mens sou selfs verder kon gaan deur te argumenteer dat hierdie liefde vir koormusiek eg deel is van ons Afrikaanse kultuur. So word daar in hierdie...
Dankie Eksteen, en ander dominees soos jy
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie goeie dominee. Hy was. Uit ’n dominee se hoek gesien, was hy ’n “reggeaarde” predikant, ’n woord wat ek vermoed net ons gebruik om te sê ons het vir dié kollega groot...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











