by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 17 January, 2023 | Artikels, Bybelse argeologie
In Jerusalem is ’n opspraakwekkende vonds gemaak, waarvan die ondersoek, met die verbetering van tegnologie, kort-kort in nuwe onopgeloste vrae vasval. ’n Stootskraper het in die noordelike voorstad van Givhat haMivtar per toeval ’n graf uit die eerste eeu voor...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 7 December, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Die wyse waarop die vroeë kerkvaders 25 Desember as die datum vir Kersfees vasgestel het, het ’n interessante geskiedenis. In die biblioteek van die Vatikaan word ’n standbeeld bewaar van die vroeë kerkvader Hippolitus. Hierdie standbeeld werp lig op die vasstelling...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 5 December, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Wat maak ’n geskenk ’n goeie geskenk? Is dit die hoeveelheid geld wat ons daaraan spandeer? Of gaan dit oor die winkel waar ons die geskenk gekoop het? In die tyd waarin ons leef, vergeet baie mense dat Kersfees eintlik die tyd is wanneer ons Jesus se geboorte vier....
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 29 November, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei. Kersfees word tradisioneel gevier as die dag wat Christene glo Jesus se geboortedag is. Die Bybel, in besonder die Evangelies en Handelinge, noem geen datum, tyd of jaar...
by Ds Yolande de Lange (El-Flora) | Monday, 21 November, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit volle bors: Ek gaan jou wen, Mamma … en elke dag is sy eerste by...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 21 November, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
In die Siloamtonnel wat onder die Ou Stad van Dawid aan die oostelike kant van Jerusalem loop, het argeoloë in 2022 ’n vars ontdekking gemaak en die fragment van ’n klein steentjie van sandsteen gekry waarop blykbaar na koning Hiskia verwys is. Die Siloamtonnel...
by Ds Wouter van Wyk (jr) (NGK Tygerpoort) | Tuesday, 15 November, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies en op verhoë. ’n Mens sou selfs verder kon gaan deur te argumenteer dat hierdie liefde vir koormusiek eg deel is van ons Afrikaanse kultuur. So word daar in hierdie...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 14 November, 2022 | Menings
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie goeie dominee. Hy was. Uit ’n dominee se hoek gesien, was hy ’n “reggeaarde” predikant, ’n woord wat ek vermoed net ons gebruik om te sê ons het vir dié kollega groot...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 17 October, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies duidelik is nie. Dan maak argeoloë ’n ontdekking van ’n artefak wat skielik lig werp op die bedoeling van so ’n uitdrukking. ’n Sprekende voorbeeld hiervan is die...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Wednesday, 12 October, 2022 | Menings
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme van ’n jakarandaboom vir my loer. En my gemoed sê: home (huis/tuis). Dit is só hard en duidelik, ek hoor amper die woord soos dit in my gemoed verskyn. Dit was ’n...