by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 20 Oktober, 2020 | Artikels, Verkondiging
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van God lewe, maar het dikwels die vraag: Hoe weet ek wat God se wil is as ek besluite moet neem? Daar is baie gelowiges wat dink God het ’n sakpas, gefinaliseerde plan vir elke mens se lewe. Jy moet dit net ontdek, dan het...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 14 Oktober, 2020 | Menings
Offisiersopleiding in die destydse SA Weermag het van die beginsel uitgegaan dat militêre mag met die minimum geweld aangewend moet word. (Dié “minimum” is ook ’n gawe gedagte as dit by regering kom: dat die staat se inmenging in die lewe van die burgery so gering...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 13 Oktober, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Melaatsheid word in die Bybel beskryf as een van die gevreesde dinge wat ’n mens kon oorkom. Wat die melaatsheid waarna in die Bybel verwys word egter presies was, is ’n goeie vraag met interessante antwoorde. Die begrip wat met melaatsheid vertaal word, of waarmee na...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 13 Oktober, 2020 | Artikels, Verkondiging
Baie mense dink God se wil is onveranderlik. Hulle dink God het aan die begin ’n meesterplan uitgewerk wat vir ewig vas staan. Maar is dit so? ’n Tienjarige dogtertjie is deur ’n roekelose dronkaard doodgery. Iemand troos die ouers met die woorde: Julle kan rustig...
by Dalené van Wyk (Gemeente Welgelegen-Pietersburg) | Dinsdag, 6 Oktober, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Goei-e-mô-re… Mamma… ek bedoel Juffrou? In talle huise wêreldwyd het hierdie woorde elke oggend die besorgde moeders van die nuwe Alfa-generasie begroet. Talle voornemende mamma-juffrouens het na die eerste paar weke van grendeltyd hul nuwe beroep as tuisblyma en...
by Ina van Vuren (Gemeente Ventersdorp) | Dinsdag, 6 Oktober, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Voel jy permanent uitgeput, nie lus vir sosiale geleenthede nie, twyfel jy aan jouself, is jy onnodig geïrriteerd by jou huis en werkplek, of ly jy aan slaaploosheid? Dink jy soms Ek ken myself nie meer nie, maar bly steeds sê Ek is ok? As jy êrens Ja antwoord, is...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Menings
Ek kan insien dat ek kan aanstoot gee, met wat ek sê, skryf en doen. Ek gee toe dat die dinge waarin ek glo en waarvoor ek staan, ander mense kan afstoot. Ek is gemaklik daarmee dat die mense met wie ek my vereenselwig, ander kan vervreem. Ek verstaan ook die ding dat...
by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Dinsdag, 29 September, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Toe die kinders en families in Gemeente Delmas uitgevra is oor hul ervaring van die grendeltyd, het hul antwoorde heelwat stof tot nadenke gebied. Hoe voel dit om nie skool toe te gaan nie? Sleg, want skool is lekker. Baie lekker op die plaas, maar ek mis my maats (x...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 22 September, 2020 | Artikels, Verkondiging
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van Adam tot nou vul dit ’n mens met vrees. Dit veroorsaak onsekerheid, trane, pyn, verlange. Dit raak elkeen van ons. Ons skram weg daarvan. Veral van ons eie dood. Predikante preek nie baie daaroor nie. Dit is asof hulle...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 15 September, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
By die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) is daar groot opgewondenheid ná die ontdekking net buite Jerusalem van die oorblyfsels van ’n paleis. Dié ontdekking is iets buitengewoon en is reeds in November 2019 gemaak, hoewel die aankondiging daaroor eers op 3 September...