by Daleen Gouws (Edge Communications) | Donderdag, 3 Oktober, 2019 | Artikels, Bejaardesorg
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die finansiële aspek daarvan. Wat ook heeltemal reg is. Maar, buiten die fondse wat benodig word om jou aftrede te geniet, moet daar ook gedink word aan wat jy fisies gaan doen...
by Ds Liza Jansen (Witbank-Suid) | Donderdag, 3 Oktober, 2019 | Menings
My telefoon lui… dis die begrafnisondernemer. ’n Paar vrae jaag dadelik deur my gedagtes. Wie is dood? Wat het gebeur, want ek weet nie van iemand wat nou siek is nie. Wil die ondernemer dalk reël om by ons nissies uit te kom? Al hierdie vrae vra ek myself nog voor...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 26 September, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Die 72ste Algemene Kerkvergadering het ’n kombinasie van ervaring en nuwe bloed verkies tot lede van die Kommissie van die AKV. Al die predikantslede van die Kommissie van die 71ste AKV was herkiesbaar, en vier van die ouderlingslede. Die AKV het die voorsitter, dr...
by NHKA | Woensdag, 25 September, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Toekennings tydens die openingsplegtigheid Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30: 12: Ek was in rou, maar U het my van vreugde laat dans. Nie net Dawid...
by Prof Elsabe Kloppers | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord gespreek, is ’n lied gesing… In Heidelberg, Duitsland, Julie 2014, praat ek oor die tema van die skepping in nuwe kerkliedere. Die derde Somerskool vir Musiek en Religie word aangebied deur die Hochschule für...
by Dr Piet van Staden | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense altyd gesê: In tye soos hierdie moet ’n mens geloof sit vóór bang. Dit is ’n spanningsvolle tyd. By feitlik elke aspek wat te doen het met die politiek, ekonomie, onderwys, familie en die regstelsel kan ’n mens die woord...
by Dr Wian Kloppers | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Ons het in 2017 ’n jaar lank “fees gevier” om Reformasie 500 jaar te herdenk. Daar was opnuut verskille in mening van wat gepas sou wees en wat nie – wie welkom sou wees en wie nie… Ek bly egter daaroor nadink: die besondere ervaring tydens ons onlangse reis in Europa...
by Mnr Piet Beukes | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Dit is voorwaar ’n eer wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, die Raad van Finansies en daardeur die Kerk, aan my en my gesin bewys het. Aan almal wat die afgelope 18 en ’n half jaar my pad gekruis het, baie dankie. Hierdie toekenning word vandag aan my...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 25 September, 2019 | Menings
Beeld berig vanoggend (Woensdag 25 September 2019) dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika sou besluit het vroue is nou nie meer swakker nie, en dat ons op sterkte van hierdie gewaarwording die drie huweliksformuliere wat nie hiermee ooreenstem nie, herroep...