by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30: 12: Ek was in rou, maar U het my van vreugde laat dans. Nie net Dawid...
by Prof Elsabe Kloppers | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord gespreek, is ’n lied gesing… In Heidelberg, Duitsland, Julie 2014, praat ek oor die tema van die skepping in nuwe kerkliedere. Die derde Somerskool vir Musiek en Religie word aangebied deur die Hochschule für...
by Dr Piet van Staden | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense altyd gesê: In tye soos hierdie moet ’n mens geloof sit vóór bang. Dit is ’n spanningsvolle tyd. By feitlik elke aspek wat te doen het met die politiek, ekonomie, onderwys, familie en die regstelsel kan ’n mens die woord...
by Dr Wian Kloppers | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Ons het in 2017 ’n jaar lank “fees gevier” om Reformasie 500 jaar te herdenk. Daar was opnuut verskille in mening van wat gepas sou wees en wat nie – wie welkom sou wees en wie nie… Ek bly egter daaroor nadink: die besondere ervaring tydens ons onlangse reis in Europa...
by Mnr Piet Beukes | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Dit is voorwaar ’n eer wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, die Raad van Finansies en daardeur die Kerk, aan my en my gesin bewys het. Aan almal wat die afgelope 18 en ’n half jaar my pad gekruis het, baie dankie. Hierdie toekenning word vandag aan my...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 25 September, 2019 | Menings
Beeld berig vanoggend (Woensdag 25 September 2019) dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika sou besluit het vroue is nou nie meer swakker nie, en dat ons op sterkte van hierdie gewaarwording die drie huweliksformuliere wat nie hiermee ooreenstem nie, herroep...
by Ds Chris Liebenberg (Hawke’s Bay, Nieu-Seeland) | Donderdag, 19 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van jou planne nie, want jy weet self ook nog nie… Moet jy bly of moet jy gaan? Wipplankgedagtes. Middernagberaadslagings. Praat, oorweeg, dink, bid. Lyste van voordele...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Donderdag, 19 September, 2019 | Menings
Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou moet word, en dat die norm vir kritiek die Bybel sal wees. Dis dalk sirkeldink, want die Bybel is tog dogma se bron en bestemming! Ek hoop ons slaag met ’n spiraal, sodat...
by Ds Juan de Beer (Parys) | Donderdag, 19 September, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Toe ek op skool was, het my predikant vir my ’n storie vertel wat my bygebly het. Hy het my vertel van ’n jong seun wat op ’n dag ’n vreemde gebruik in sy gemeente bevraagteken het. Hy het waargeneem dat die lidmate tydens die erediens, met ’n spesifieke lied, kant...
by Dr Gert Malan (Mosselbaai) | Donderdag, 19 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Soos altyd, was dit ’n voorreg en vreugde om vanjaar die lidmate in Paraguay te bedien. Hierdie voorreg word finansieel moontlik gemaak deur ’n aantal borge in Suid-Afrika, maar grootliks deur die lidmate in Paraguay. Daarmee saam maak gemeentes Nelspruit en...