Uit die Woord

Uit die Woord

U ken my angs Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk? Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring? Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot...
“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde, is die begin”: ’n Persoonlike refleksie oor die afsterwe van Jürgen Moltmann

“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde, is die begin”: ’n Persoonlike refleksie oor die afsterwe van Jürgen Moltmann

Op Maandag 3 Junie 2024 het een van die bekendste teoloë van die 20ste eeu, professor Jürgen Dankwart Moltmann (1926-2024), die grense van hierdie lewe oorgesteek en die onbeperkte ruimte (Job 36: 16, AFR2020) van God betree. Van die nagenoeg 60 boeke (kyk hier) wat...