by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Verlede maand het die derde grootste verkiesing in Suid-Afrika plaasgevind, naamlik die verkiesing van ’n beheerliggaam vir elk van die ongeveer 23 000 openbare skole. Die Kerk het ’n besondere belang in die opvoeding en onderrig van ons kinders. Baie geluk aan elke...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Deur die loop van 2024 herdenk die Hervormde Kerk hierdie historiese gebeurtenis twee eeue gelede. Die 1824 AKV moes ’n kerkorde opstel, sodat die Kaapse kerk selfstandig en...
by Oupa Stoep | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Verwarde Finalejaar van Verwoerdburg vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou in die finale jaar van my teologiese studies en ek weet nie of ek nou al moet begin spaar sodat ek teen die einde van die jaar vir my ’n toga kan koop vir die legitimasieplegtigheid nie. Gaan dit...
by Redaksie | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Ds Markus Pretorius (37) is op 28 Januarie 2024 in Gemeente Weltevreden bevestig deur ds Wouter van Wyk van die NG gemeente Kempton Kruin. Die verwelkoming namens Weltevreden is gedoen deur die skriba, dr Danie Jansen van Rensburg. Dr Wouter van Wyk het ’n...
by Redaksie | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Prof Rudy Denton van die Potchefstroom-Studentegemeente is met ingang van 1 Februarie 2024 by die Noordwes-Universiteit aangestel as medeprofessor in Praktiese Teologie en Missiologie. Hy behou steeds ampsvoorreg as predikant van die Kerk, en dien steeds as...
by Oudl Johan Rossouw (Krugersdorp-Oos) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Op 2 Januarie 2024 verskyn daar ’n artikel in die Daily Maverick onder die opskrif The five best reasons not to believe in God. Die skrywer val daarin godsdiens in die algemeen aan en die basis van sy argument is soos volg: So I’m going to be upfront: my hope and goal...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Aan die begin van 2024, met reeds amper een kwart van die 21ste eeu agter die rug, is daar oorgenoeg rede om te wanhoop. Suid-Afrika steier onder die onbevoegdheid van ’n regering sonder enige morele kompas. Die allerverskriklikste oorloë woed in Oekraïne en die...
by Ds Danie Taljard (Sionshoogte/Christelike Seemansorganisasie) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
In hierdie aflewering fokus ons op die bediening van ds Danie Taljard, ’n predikant in diens van die Christelike Seemansorganisasie. Hulle gee uitvoer aan die opdrag in Matteus 28: 19 – Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels… (Hooffoto): As...
by Ds Kalla Fourie (Emerituspredikant/Direksielid van die NHKA Kinderhuise) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Ek beleef die voorreg om reeds 33 jaar lid van die Kinderhuisdireksie te kan wees. Tydens my eerste vergadering, 1990, het ek gevra: Waarom moet ons kinders versorg wat glad nie eens deel van ons Kerk is nie? Ds Gert van Staden het my kortliks geantwoord: Hulle is die...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was. (Lukas 4: 1-2)...