by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
In hierdie vreemde tye word feitlik almal van ons gedryf deur vrees. Dit is wat ons lees in die voorbladartikel deur ds Dries Beukes. Met die beplanning van hierdie uitgawe het die inenting van mense bo 60 pas begin. My goeie skoonma, wat ’n baie verantwoordelike mens...
by Ds Dries Beukes (Emeritus/Swartkop) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Vrees het die afgelope 15 maande eintlik ’n nuwe betekenis bygekry, vermom in die masker van die Covid-19-pandemie. Dit is verstommend hoe die pandemie die hele wêreld in ’n gees van vrees vasgevang het. Dit maak nie saak oor watter aspek van die lewe mense met mekaar...
by Oupa Stoep | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Gemaskerde Gottlieb van Germiston skryf: Beste Oupa Stoep, ek dra nog baie getrou my masker as ek enigsins in die publiek is, maar ek sien meer en meer mense wie se neuse bo hul maskers uitsteek. Kan Oupa my help om te verstaan of dié manier van dra effektief kan...
by Ds Henk Labuschagne (Silverton) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek en ’n paar kollegas het op 19 en 20 April sowel as op 10 en 11 Mei die geleentheid gehad om ’n kursus in korttermynterapie by te woon. Die kursus is deur die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) ontwikkel en was beplan vir 2020, maar weens Covid-19 is dit...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Vandeesmaand, 15 Junie 190 jaar gelede, is Adriaan Jacob Begemann in 1831 te Dongen, Noord-Brabant, Nederland, gebore, waar sy vader predikant was. Hy heet na sy oupa aan moederskant. Hulle was ’n kroos van 12 van ds Jan Begemann (1800-1878) en Anna Johanna gebore Van...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Gekwalifiseerde predikante word uitgenooi om aansoek te doen vir die volgende vakante werkruimtes. Harare Die NHKA en die NGK in Harare funksioneer sedert 2019 as een gemeente. Dit is ’n tipies stedelike gemeente en bestaan hoofsaaklik uit ouer persone. Daar is ook...
by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My proefskrif vir my PhD in Semitiese Tale se tema is: ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die verhaal van Bashir is ’n Arabiese teks uit die negende eeu wat ’n polemiese gesprek tussen ’n Moslem en sy...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
In die Maart 2012-uitgawe van Die Hervormer het ds Dries Beukes, destyds visevoorsitter van die Kommissie van die AKV en lid van die Tussenkerklike Raad, geskryf oor die bilaterale ooreenkoms tussen die NHKA en die NG Kerk. Hierdie teks was deel van sy artikel. Die...
by Ds Nastasia Vosloo-Steyn (Beroepafwagtend) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My man is op 6 Desember 2020 by die NG Gemeente Victoria-Wes bevestig. Dit was die eerste en ook die enigste preek wat ek van hom bygewoon het. Nie uit snaaksheid nie, maar omdat ek van toe af elke Sondag by die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA)...
by Ds Annalize Rossouw-Lombard (Dora Theo Gemeente Kimberley) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek het my pad tussen kerke in 2018 begin loop… Eers was ek vir ses jaar na my studies ’n voltydse dominee. ’n “Goeie” voltydse dominee was ek beslis nie! Ek het geen sin vir die “jeug” nie, ek het niks van die FinKom geweet nie, so ek het eerder my mond gehou. Ek het...