Uit die Woord

Uit die Woord

Verraai en verloën Die slawe en die tempelwagte het hulle gestaan en warm maak by ’n koolvuur wat hulle gemaak het, omdat dit koud was. Ook Petrus het hom daar by hulle gestaan en warm maak. (Johannes 18: 18, AFR2020) En toe hulle aan land kom, sien hulle daar ’n...

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Frederik Gerhardus Wolmarans (1788-1872)

In hierdie en die volgende uitgawes word biografiese sketse geplaas van meer en minder bekende figure uit die ryke verlede van die NHKA. Baie maal word in kerklike biografieë gefokus op die lewens van veral predikante. Dit is egter dikwels die kerkraadslede wat...