by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
DIE VRYHEID VAN DIE EKSEGEET[i] Prof BJ (Ben) Engelbrecht (1924-2011) 4.1. Die nodigheid van eksegese Die feit dat eksegese nodig is, hang saam met die karakter van die Heilige Skrif, naamlik dat dit geen towerboek is wat kant en klaar uit die hemel tot ons gekom het...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
KARL BARTH EN ONS HERVORMDE SKRIFBESKOUING[i] Dr GJ (Gert) Malan Hervormde Gemeente Mosselbaai 3.1 Inleidend: Die invloed van Karl Barth Die dialektiese teologie van Karl Barth het waarskynlik die grootste invloed gehad op die Hervormde Skrifbeskouing (Breytenbach...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
DIE SKRIFBESKOUING VAN KARL BARTH[i] Prof FJ (Frans) van Zyl (1913-2008) 2.1. Inleidend Karl Barth gaan in sy Skrifbeskouing uit van die grondslag dat ons die Woord van God in sy drie gestaltes leer ken: die geopenbaarde Woord van God [Jesus Christus], die geskrewe...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
Prof WA (Wim) Dreyer Universiteit van Pretoria 1.1. Inleidend Sedert die Tweede Wêreldoorlog (60 jaar gelede), was daar deurlopende gesprek oor Skrifbeskouing in die NHKA. Dit is ingelui deur ’n reeks artikels wat ds FJ van Zyl (later professor in Godsdiens- en...
by NHKA | Dinsdag, 23 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
Prof WA (Wim) Dreyer Universiteit van Pretoria Tien jaar gelede (2010) het die Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) besluit om ’n nuwe teologiese tydskrif tot stand te bring, waarin predikante van die Kerk hul navorsing...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Dinsdag, 22 September, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020
Prof Natie van Wyk (emeritus) Inleiding Philipp Melanchthon (1497 – 1560) was sedert 1518 (as 21-jarige), professor in Grieks in Wittenberg. Hy was die jonger kollega van Martin Luther. Hy en Luther het lewenslank ʼn hegte kollegiale band gehandhaaf. Al het hulle hier...
by Dr Anneke Viljoen (Beroepafwagtend) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020, THT
Die histories-kritiese metodologie soos verwoord in Troeltsch se drie beginsels van kritiek, analogie en korrelasie dien as ’n illustrasie van die metodologie se konseptualisering van historisiteit gegrond in ’n bepaalde wêreldbeskouing. Die historiese kritiek het ’n...
by Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020, THT
Te midde van die vurige debatte wat die afgelope jare op die verskillende forums van die NHKA woed, word een saak telkens weer duidelik: Ongeag of dit ’n morel-etiese saak is, ’n saak rondom die kerk se profetiese stem in die samelewing, die inrigting van die liturgie...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
Inleiding Die Reformasie van die 16de eeu en die vernuwingsbeweging van die vroeë 20ste eeu het albei, onder andere, uit ʼn intense bestudering van die Romeinebrief ontstaan. Martin Luther (10 November 1483 – 18 Februarie 1546) en Karl Barth (10 Mei 1886 – 10 Desember...
by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
Filosofie en eksegese Tot en met die 1980’s het die eensydige beeld gedomineer wat Eduard Thurneysen in 1956 van Karl Barth in ʼn publikasie[i] geskilder het as Skrifteoloog, teoloog van die openbaring en die teoloog wat hom met hartstog vir die selfstandigheid van...