Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Redaksioneel

Redaksioneel

by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019

In hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) val die soeklig op die teologie van Karl Barth. Hy het in die Nederduitsch Hervormde Kerk ’n taamlike sterk invloed uitgeoefen. Die artikels wat hier verskyn, is verwerkings van die voordragte wat tydens...
Redaksioneel

Martin Luther en Karl Barth: Voorwoorde tot die Romeinebrief

by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Inleiding Die Reformasie van die 16de eeu en die vernuwingsbeweging van die vroeë 20ste eeu het albei, onder andere, uit ʼn intense bestudering van die Romeinebrief ontstaan. Martin Luther (10 November 1483 – 18 Februarie 1546) en Karl Barth (10 Mei 1886 – 10 Desember...
Redaksioneel

Barth en Bultmann oor Adam en Christus volgens Romeine 5

by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Filosofie en eksegese Tot en met die 1980’s het die eensydige beeld gedomineer wat Eduard Thurneysen in 1956 van Karl Barth in ʼn publikasie[i] geskilder het as Skrifteoloog, teoloog van die openbaring en die teoloog wat hom met hartstog vir die selfstandigheid van...
Redaksioneel

Sondeleer by Karl Barth

by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Inleiding Karl Barth se verklaring van die brief aan die Romeine wat in Augustus van 1918 verskyn het, was die begin van ’n teologiese stroming wat later bekend sou staan as die Dialektiese Teologie. Die aard en wyse waarop Karl Barth teologie in hierdie wetenskaplike...

Mikael Agricola (ca 1509 – 1557)

by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Lewe Lewensloop in kort 1507    Word gebore op Pernaja, Finland 1520    Kom op skool in aanraking met  humanistiese en Reformatoriese idees 1531    Bestudeer Luther se preke 1536    Studeer in Wittenberg onder Luther en Melanchthon 1539    11 Februarie Magister in...

Johannes Bugenhagen (1485-1558) (Jaargang 6, nommer 3, Oktober 2018)

by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Lewensloop 1485    Gebore op 24 Junie in Wollin, Noordoos-Duitsland 1504    Skoolhoof in Treptow/Rega 1509    Priesterwyding 1512    Bestudeer Erasmus van Rotterdam op sy eie 1517    Lektor by die klooster Treptow/Belbuck 1520    Bekering tot die Reformasie 1521   ...

Philipp Melanchthon (1497-1560) (Jaargang 6, nommer 3, Oktober 2018)

by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Lewe Lewensloop 1497 Philipp Schwartzerdt word op 16 Februarie in Bretten, naby Heidelberg, gebore 1508  Philipp se pa en oupa sterf 1508   November: Latynskool in Pforzheim 1509  14 Oktober: Studie in Heidelberg 1509  Op 15 Maart verander Johannes Reuchlin Philipp...

Martin Luther (1483 – 1546) (Jaargang 6, nommer 3, Oktober 2018)

by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Lewensloop 1483     Martin Luder word as seun van Hans en Margarethe Luder in Eisleben gebore. 1484     Die familie verhuis na Mansfeld, waar Martin tot en met 1497 skoolgaan. 1497     Luther verskuif na die “predikante-skool” St Georg in Eisleben. 1501     Luther...

Jan Hus (1369-1415)

by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Inleiding Jan Hus word in hierdie bundel opgeneem aangesien hy as ʼn belangrike voorloper tot die Reformasie gesien word. Een honderd jaar vóór Luther het Hus al die Bybel in sy moedertaal vertaal en Tsjeggies in die erediens gebruik. Hy het hom uitgespreek teen die...

Redaksioneel: Reformatoriese Leksikon: Deel 3 (Die Wittenbergse Reformasie)

by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Maandag, 20 Mei, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT

Hierdie is die derde deel van die Reformatoriese leksikon wat na afloop van die jubileumjaar, 2017, gepubliseer word. In hierdie uitgawe word op die Wittenbergse Reformasie gekonsentreer. Die Reformasie is méér as Luther, maar die Reformasie kan ook nie sonder Luther...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons