Om skade aan die tempel te herstel

Om skade aan die tempel te herstel

Tinder is goed vir jou, sê die pouslike hoogheid Fransiskus I. En wat die Katolieke Kerk oor seks leer, is in sy kinderskoene. Ek bloos namens die Roomses om al die verkeerde redes; dié metafoor slaag nie! Maar tog, so berig Aina J Khan, ’n vryskutjoernalis by NBC...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 17 Mei (Sewende Sondag van die Opstanding) – Nie meer vormloos en onbewoon nie…

Sondag 17 Mei (Sewende Sondag van die Opstanding) – Nie meer vormloos en onbewoon nie…

Genesis 1: 1-31 Na die eerste woorde van Genesis 1 volg ’n beskrywing van die aarde voor God begin skep. Die aarde word as vormloos en onbewoonbaar (tohô wawohô) beskryf. Dus het God nie uit niks geskep nie, maar hierdie neem niks weg van die wonder van die getuienis van God as Skepper in Genesis 1 nie. Inteendeel, om te lees hoe die aarde hier beskryf word en dan die res van Genesis 1: 1-31 fyn...

read more