Groener gras

Groener gras

Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 16 Augustus – Jy het ’n plek by God

Sondag 16 Augustus – Jy het ’n plek by God

Efesiërs 1: 1-14Ons gebruik maklik die woorde gemeenskap van gelowiges. Waarna verwys dit? Wat is dit? Wie kan daaraan behoort? Watter kenmerke moet so ’n gemeenskap vertoon of uitleef? Watter tipe lewenswyse en optredes moet sigbaar wees? Ons gaan die week, elke dag saam wandel in die Efesiërs-brief. Vorm jou antwoord in jou gedagtes solank wat ’n gemeenskap van gelowiges is.’n...

read more