Kerk – Amp – Diens

Kerk – Amp – Diens

Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 14 Mei (Hemelvaart) – Hemelvaart – op weg na die Vader toe

Donderdag 14 Mei (Hemelvaart) – Hemelvaart – op weg na die Vader toe

Johannes 14: 6 Ons vier vandag Hemelvaart en vandeesweek se dagstukkies het deurentyd oor Jesus se weggaan gehandel. Johannes 14 handel oor die Hemelvaart al word die term nie gebruik nie. Johannes 14 se beskrywing van Jesus se na-aardse bestaan fokus sterk op eenheid tussen Jesus en die Vader asook die voorbereiding van ’n plek vir die gelowiges. Daar is heelwat ander Hemelvaarttekste waar...

read more