’n Jaar later…

’n Jaar later…

Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek gedink het. Dit is meer uitdagend, maar dit is beslis ook meer...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 22 Augustus – My wapens van geloof

Saterdag 22 Augustus – My wapens van geloof

Efesiërs 6: 14-17Gister se nadenke oor hoe ons eie lewe en ons gemeente se lewe moet lyk, het die vraag by ons gelaat of ons passievol is oor die verkondiging en oorvertel van ons redding vir ander mense. Maar die oorvertel word baie kere deur faktore in ons beheer en buite ons beheer beïnvloed.Paulus het dit ervaar dat daar ’n vyand is, wat ons getuienis en oorvertel in die wiele wil ry. En die...

read more