Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 24 Februarie – Aanvaar dit

Dinsdag 24 Februarie – Aanvaar dit

2 Korintiërs 5: 20-21 Een van die mees sinnelose gedagtes is dalk dat ek en jy versoening met God moet aanvaar. Versoening met God is tog iets wat ons graag sal aanvaar nie waar nie? Die waarheid is egter dat ons nie seker is wat om te maak met iets wat ons net kry nie. Die wêreld promoveer ’n kultuur waar ons moet werk vir dit wat ons het, of dit nou altyd so uitwerk of nie. Hierdie beginsel in...

read more