Slegte evangelie teenoor ware evangelie

Slegte evangelie teenoor ware evangelie

Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei nie, maar in ’n stroomversnelling van bruisende witwater ingesleep word...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 23 Februarie – Gee jouself

Maandag 23 Februarie – Gee jouself

Romeine 12: 1-2 As die meeste mense hul dag en lewe in een woord moet beskryf, sou dit seker veeleisend wees. Dag na dag word van ons verwag om te gee. Die wêreld eis van ons soveel dat die een aspek waaraan ons probeer vashou is onsself. Ons tyd, energie, hulpbronne, geld, talente en kundigheid hou ons aan gee maar ons eie menswees probeer ons aan vasklou vir alles wat ons werd is....

read more