In Paulus se voetspore
In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die jaarlikse kongres van die European Association of Biblical Scholars by te woon, wat hierdie jaar in Sirakuse, Sicilië aangebied is. Aanvanklik is ’n mens dankbaar en verheug oor ’n week se onderbreking van die...
Nuwe kategesehandleidings – ’n nimmereindigende proses
Soos ’n predikant elke Sondag die eeueoue...
Liefde in die tyd van korona
My seuntjie is 15 maande oud, en genugtig, hy...
Net geraas? Praat saam, maar oor iets (Iemand) anders
Ons ken almal die grappie dat ’n mens tieners in...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 28 Mei – Pinksterfees: Spanverband
Handelinge 2: 44 Wanneer die Heilige Gees op Pinksterdag uitgestort word, is die eerste tekens wat sigbaar word nie net bonatuurlike tekens nie, maar ’n bonatuurlike gemeenskap. Die Gees bring mense van verskillende tale, kulture en agtergronde bymekaar in ’n nuwe eenheid wat net in Christus moontlik is. Hierdie eenheid is nie oppervlakkig of geforseer nie – dis die spontane gevolg van harte wat...









