Die Hervormer
Mei 2021 | Jaargang 114 | Nommer 2
’n Kwessie van perspektief
Per aspera ad astra – deur uitdagings of ontberings na die sterre. Vanuit die perspektief van ’n vlieënier, sou ’n mens miskien kon sê: “deur wolke na die sterre”…
Teologiese opleiding te midde van verandering
Hoeveel keer hoor ’n mens nie in gesprekke met ouer mense hoe goed die ou tye, die verlede was nie…
Kyk met nuwe oë na mekaar
En almal is vervul met die Heilige Gees, en het in ander tale begin praat, soos die Gees aan hulle gegee het om hardop uit te spreek. (Handelinge 2: 4, AFR2020).
Uit die Woord
Belofte van die Heilige Gees
Teologiese opleiding in die Hervormde Kerk
Die opleiding van predikante was en is belangrik vir die Hervormde Kerk. Dit is baie duidelik uit die geskiedenis van die Kerk…
Teologiese opleiding en verandering, ’n eie ervaring
Ek het 24 jaar gelede, in 1997, ingeskryf aan die Universiteit van Pretoria, Fakulteit Teologie, Afdeling A om teologie te studeer met die doel om ’n predikant van die NHKA te word…
My teologiese studies – verrykend en uitdagend
Die Hervormde Kerk het nog altyd die teologiese opleiding van predikante aan ’n universiteit hoog op prys gestel. Dit blyk uit die feit dat die Hervormde Kerk ’n sleutelrol gespeel het in die vestiging en uitbouing van ’n teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria…
Brugbediening in stormagtige tye
Ek was so opgewonde toe ek gevra is om ’n artikel van 800-1 200 woorde vir Die Hervormer te skryf…
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jou doop is jou aandeel
Toeka was jou doopdatum belangriker as jou geboortedatum…
Meningspeiling onder predikante tydens die tweede Covid-19-vlaag
Vandag, op 26 Maart 2021, tydens die skrywe van hierdie artikel, is dit presies ’n jaar gelede…
Predikant sterf weens Covid-19
Ds MD (Giel) Malan (64) van Wonderboompoort is Goeie Vrydag, 2 April, oorlede na sy stryd met Covid-19.
Stoepstories: By Zeerust is die aarde plat
Zorgsame Zenobia van Zeerust skryf: Beste Oupa Stoep, ek is my lewe lank ’n inwoner van Zeerust en hoor nou die dag dat daar blykbaar ’n kerkraadsbesluit is wat sê dat die aarde plat is hier by Zeerust en nie rond is, soos op ander plekke nie. Kan Oupa my dalk meer hiervan vertel?
Stoepstories: By Zeerust is die aarde plat
Zorgsame Zenobia van Zeerust skryf: Beste Oupa Stoep, ek is my lewe lank ’n inwoner van Zeerust en hoor nou die dag dat daar blykbaar ’n kerkraadsbesluit is wat sê dat die aarde plat is hier by Zeerust en nie rond is, soos op ander plekke nie. Kan Oupa my dalk meer...
Ringsvergaderings 2021
RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Vanderkloof 14 en 15 Mei BOTHAVILLE Datum moet nog vasgestel word BRAKPAN Zesfontein 9 Mei BRONKHORSTSPRUIT Ogies 8 Mei CHRISSIESMEER Ermelo 8 Mei om 08:30 DORSLAND Grootfontein 12 & 13 Maart (elektronies) GERMISTON Germiston...
Predikant sterf weens Covid-19
Ds MD (Giel) Malan (64) van Wonderboompoort is Goeie Vrydag, 2 April, oorlede na sy stryd met Covid-19. Sy vrou, Edith, was in die hospitaal met dieselfde siekte, en is Woensdagmiddag 14 April ontslaan. Hul dogter, Michelle, wat ook positief vir Covid-19 getoets is,...
Meningspeiling onder predikante tydens die tweede Covid-19-vlaag
Vandag, op 26 Maart 2021, tydens die skrywe van hierdie artikel, is dit presies ’n jaar gelede dat Suid-Afrika ’n harde grendeltyd ingegaan het. Ek onthou die onsekere afwagting van daardie dag, die aanpassing in die weke wat gevolg het. Almal moes tuis bly, en met...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jou doop is jou aandeel
Toeka was jou doopdatum belangriker as jou geboortedatum. Daarom vind ons in die oudste doopregisters in ons land dat soms slegs doopdatums vir dopelinge opgeteken is. Dit bring ons by die geskiedkundige vraag: Wanneer is ek gedoop? Waar, in watter kerkgebou, by...
Brugbediening in stormagtige tye
Ek was so opgewonde toe ek gevra is om ’n artikel van 800-1 200 woorde vir Die Hervormer te skryf. Die opgewondenheid het gou-gou plek gemaak vir die moeilike proses om ’n PhD-proefskrif van etlike honderde bladsye te reduseer tot ’n kort artikel wat sin maak vir elke...
My teologiese studies – verrykend en uitdagend
Die Hervormde Kerk het nog altyd die teologiese opleiding van predikante aan ’n universiteit hoog op prys gestel. Dit blyk uit die feit dat die Hervormde Kerk ’n sleutelrol gespeel het in die vestiging en uitbouing van ’n teologiese fakulteit aan die Universiteit van...
Teologiese opleiding en verandering, ’n eie ervaring
Ek het 24 jaar gelede, in 1997, ingeskryf aan die Universiteit van Pretoria, Fakulteit Teologie, Afdeling A om teologie te studeer met die doel om ’n predikant van die NHKA te word. Vandag, 24 jaar later, is ek ’n predikant van die NHKA wat reeds 18 jaar in die Kerk...
Teologiese opleiding in die Hervormde Kerk
Die opleiding van predikante was en is belangrik vir die Hervormde Kerk. Dit is baie duidelik uit die geskiedenis van die Kerk. Wat die inhoud en fokus van predikante se opleiding moet wees, is al dikwels op kerklike vergaderings en in publikasies bespreek. Die...
Uit die Woord
Belofte van die Heilige Gees “As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou. En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Parakleet gee, sodat Hy vir ewig by julle kan wees. Hy is die Gees van die waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat die...
Kyk met nuwe oë na mekaar
En almal is vervul met die Heilige Gees, en het in ander tale begin praat, soos die Gees aan hulle gegee het om hardop uit te spreek. (Handelinge 2: 4, AFR2020). Lees Handelinge 2: 1-13 So pas het ons die voorreg gehad om nog ’n Paasfees te vier. Om opnuut dankbaar te...
Teologiese opleiding te midde van verandering
Hoeveel keer hoor ’n mens nie in gesprekke met ouer mense hoe goed die ou tye, die verlede was nie... Partymaal vertel hulle van tye waarvan ek, ’n 55-jarige, ook nog deel was, wat ek ook meegemaak en beleef het. Soms wonder ek of ek nie op daardie spesifieke tydstip...
’n Kwessie van perspektief
Per aspera ad astra – deur uitdagings of ontberings na die sterre. Vanuit die perspektief van ’n vlieënier, sou ’n mens miskien kon sê: “deur wolke na die sterre”. Hierdie leuse van die Suid-Afrikaanse Lugmag het my verbeelding op ’n vroeë ouderdom aangegryp, lank...