Maandag 21 September – Bid, vra, doen, herhaal
1 Samuel 30: 1-8Het jy al iets beleef dat jy net kon huil totdat daar niks oor is om mee te huil nie? Dalk ’n verlies of skoknuus wat jou heeltemal platgeslaan het? Dawid het ook só ’n oomblik beleef en hoe hy dit hanteer het, gee ons vandag...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 21 September – Bid, vra, doen, herhaal
1 Samuel 30: 1-8Het jy al iets beleef dat jy net kon huil totdat daar niks oor is om mee te huil nie? Dalk ’n verlies of skoknuus wat jou heeltemal...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026
Gemeente Upington is op 16 Julie 1976 gestig en het in 2025 ontbind. Die kerkgebou is sedertdien verkoop, maar daar is nog ongeveer 12 lidmate wat aan die Hervormde Kerk behoort. Hierdie lidmate...
Gelowige vroue sien om na mekaar
Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk. Tradisioneel is daar nog altyd verwag dat ’n vrou na die huis en die huisgesin moet omsien, sodat...
So spreek die Here
Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam

Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie...
’n Jaar later…
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek...
Doeke
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Kerkwees in Dorsland: Getrou onderweg in ’n veranderende landskap
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter. In die gemeentes van die Ring van Dorsland word dit sigbaar in lidmate wat, ondanks groot afstande en ekonomiese druk, steeds hul plek inneem; in...
Die digitale era en herontdekking van bronne
Elke jaar begin ’n predikant weer van voor af met beplanning in ’n gemeente. Jy wonder wat jy hierdie jaar met die jeug kan doen. Is daar preekreekse wat ek kan gebruik? Wat kan ek by die...
Potchefstroom se Noordwes Motorskou – méér as net ’n basaar
Behalwe eredienste, barmhartigheidswerk, kategese en Bybelstudie, het alle gemeentes van die Kerk nog iets in gemeen: basaar! Ons almal ken die lekkerte van basaarkos, die vreugde van onderlinge...
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer