Dinsdag 1 September – As die lewe vir jou suurlemoene uitdeel…
Filippense 2: 14-15 Doen alles sonder kla of teëpraat (Fil 2: 14). Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 1 September – As die lewe vir jou suurlemoene uitdeel…
Filippense 2: 14-15 Doen alles sonder kla of teëpraat (Fil 2: 14). Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is dit weer die geval. Daar wag nou ’n koersaanduidende...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou)...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Waarom op 25 Desember Kersfees vier?
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei. Kersfees word tradisioneel gevier as die dag wat Christene glo Jesus se geboortedag is. Die Bybel, in...
Fiks… maar moeg
Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit...
Nuwe ontdekkings oor koning Hiskia
In die Siloamtonnel wat onder die Ou Stad van Dawid aan die oostelike kant van Jerusalem loop, het argeoloë in 2022 ’n vars ontdekking gemaak en die fragment van ’n klein steentjie van sandsteen...
Lig van Waarheid – ’n Kersoratorium vir die kerk
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies en op verhoë. ’n Mens sou selfs verder kon gaan deur te argumenteer dat hierdie liefde vir koormusiek...
Dankie Eksteen, en ander dominees soos jy
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie goeie dominee. Hy was. Uit ’n dominee se hoek gesien, was hy ’n “reggeaarde” predikant, ’n woord wat...
Gegraveerde steen werp nuwe lig op Bybelse term
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies duidelik is nie. Dan maak argeoloë ’n ontdekking van ’n artefak wat skielik lig werp op die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















