Sondag 23 Augustus (Herdenking van Bartolomeusnag)
As ’n gelowige eerlik kyk na volharding...Openbaring 2: 8-11Onder die sewe gemeentes wat in Openbaring aangespreek word, is daar net twee wat geen vermaning van Christus ontvang nie. Smirna is een van hulle. Hierdie gemeente het geleef in ’n stad...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 23 Augustus (Herdenking van Bartolomeusnag)
As ’n gelowige eerlik kyk na volharding...Openbaring 2: 8-11Onder die sewe gemeentes wat in Openbaring aangespreek word, is daar net twee wat geen...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Johanna Brandt, baanbreker
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP...
Helde van gister én vandag!
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom...
Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Om “nee” te sê en “nee” te respekteer
“Ja-nee”. Tydens ’n onlangse uitstappie na die Leeu- en Safaripark in Hartbeespoort, probeer ek en ’n paar Suid-Afrikaanse vriende die omvang van “ja-nee” (ons Afrikaanse uitdrukking as reaksie op...
Die grot van Johannes die Doper
Soms kom argeoloë ontdekkings teë wat hulle redelik gou met die Bybel probeer verbind. So ’n geval is die ontdekking van ’n grot waar hulle glo Johannes die Doper geleef en gewerk het. Die wêreld is...
’n Teologiese Opleiding sonder studente?
’n Paar weke gelede is die Kerk in Blitspos ingelig van ’n bosberaad wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) en die Kuratorium gehou het oor die uitdagings met ons Kerk se...
God gee aan alle mense waarde
Psalm 8 laat geen twyfel oor die mens se menswaardigheid nie. God self het ons met eer en waardigheid bekroon. In Bybelse taal: God gee aan alle mense waarde. God tree met alle mense in verhouding....
Koalisies met God
Op stemdag, 1 November 2021, het ek só geredeneer: Gaan stem, want geen politieke party het dit 100% reg nie, nie eens die een waarvan jy die meeste hou nie; geen politieke party het al ooit presies...
Ontdekte prismas bevestig Bybelse verwysings
Buite-Bybelse verwysings na Bybelse gebeure is waardevolle inligting om die geskiedenis van die Bybel beter in te kleur. Een so ’n verwysing is dié van koning Sanherib van Assirië se gespog oor hoe...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















