Vrydag 21 Augustus – Jy moet verkondig en oorvertel met passie
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin om in vandag se teksgedeelte te sê alle mense kan deel van God se volk word. Hy bemoedig die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 21 Augustus – Jy moet verkondig en oorvertel met passie
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende...
“Die Bybel sê…”
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel...
Jy word doof! Jy stomp af!
Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister. Mense wat moeilik hoor, besef...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die belang van geslagsopvoeding in die kerk
’n Kollega vertel dat toe hy in ’n nuwe gemeente begin, daar in die eerste jaar wat hy in die gemeente was drie meisies was wat swanger geword het terwyl hulle nog op skool was. Hy vertel dit was...
Skelmstreek van handelaars in Bybelse tyd
Die gier om mense te verkul, is so oud as wat mense handel dryf. Argeoloë het langs die nuut ontdekte pelgrimspad wat tussen die Siloambad en die tempel aangelê is, ’n klein gewiggie ontdek wat deur...
My Covid-19-ervaring
Saterdag 25 Julie 2020. Nadat ek vir drie dae na mekaar kouekoors ervaar het, het my vrou Johannie, en Nelmarie en ons skoonseun Christiaan my na die hospitaal geneem. Ek was baie swak en is dadelik...
Koester ons ouer persone
Daar is soveel persepsies oor die ouderdom, positief en negatief. Die vrese oor bejaardheid het ’n invloed op ons sinvolle aftrede en die laaste lewensfase. Ouer persone is van die kosbaarste bronne...
In slegte weer, goeie gesig…
Stuur vandag slegs een positiewe boodskap aan die ouers van ’n kind in jou klas of sportspan. Wanneer die personeel die personeelkamer verlaat na afloop van die opening daardie oggend, is daar ’n...
“God eet uie” … en bak beskuit
I am certain of nothing but the holiness of the heart’s affections and the truth of imagination, skryf die Britse digter John Keats volgens oorlewering aan sy vriend Benjamin Bailey in 1871. Die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















