Vrydag 21 Augustus – Jy moet verkondig en oorvertel met passie
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin om in vandag se teksgedeelte te sê alle mense kan deel van God se volk word. Hy bemoedig die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 21 Augustus – Jy moet verkondig en oorvertel met passie
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
“Die Bybel sê…”
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel...
Jy word doof! Jy stomp af!
Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister. Mense wat moeilik hoor, besef...
’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Woestynreis
In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul straf omdat hulle ongehoorsaam aan die Here was. Die Here het ook 40 dae in die woestyn deurgebring...
Teologiese praktykopleiding in die Hervormde Kerk 1968-2000
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ (Marna) van der Westhuizen, kyk saam met prof Beukes terug oor sy besondere loopbaan in die teologie. In...
Die wonder van die wind
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van die ou reus dans in die wind. Die skaduwee verander die groene van die blare met elke beweging. Ek...
Om te oorleef…
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir ’n siekte wat nou nie meer net op oppervlaktes bly lê nie, maar selfs in die lug in gange en...
’n Kultuur met rouklere vir mens én dier
Soms is daar in die Bybel iets waarvan die betekenis nie heeltemal duidelik is nie. Dan kan inligting wat uit buite-Bybelse bronne verkry word, moontlik meer lig werp op die teks waarvan die...
Kom ons praat politiek! En godsdiens…
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink. Met apologie aan die onbekende skrywer, hier is my vertaling daarvan: Geleer om nie oor politiek of...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















