Woensdag 29 Julie – Ontnugterde geloof
Hebreërs 11: 1-16 Ontnugter. Hierdie woord is waarskynlik ’n raak beskrywing van hoe ons die lewe met tye ervaar. Om ontnugter te wees, beteken dat jy van alle illusies ontneem word, dat jy ruwe teleurstelling beleef. As gelowiges probeer ons om...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 29 Julie – Ontnugterde geloof
Hebreërs 11: 1-16 Ontnugter. Hierdie woord is waarskynlik ’n raak beskrywing van hoe ons die lewe met tye ervaar. Om ontnugter te wees, beteken dat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek
Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters waardevolle vondste te maak wat die geskiedenis interessant inkleur. In Augustus 2024 het die Israelse Raad vir Oudhede bekend gemaak dat daar by die...
Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie...
ABC-lys van goeie nuus
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Reisperspektief – Reformasie 500 jaar
Ons het in 2017 ’n jaar lank “fees gevier” om Reformasie 500 jaar te herdenk. Daar was opnuut verskille in mening van wat gepas sou wees en wat nie – wie welkom sou wees en wie nie… Ek bly egter...
My repliek op die toekenning vir besondere diens
Dit is voorwaar ’n eer wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, die Raad van Finansies en daardeur die Kerk, aan my en my gesin bewys het. Aan almal wat die afgelope 18 en ’n half jaar my...
Waarom ’n nuwe huweliksformulier?
Beeld berig vanoggend (Woensdag 25 September 2019) dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika sou besluit het vroue is nou nie meer swakker nie, en dat ons op sterkte van hierdie gewaarwording...
’n Nuwe lewe in Nieu-Seeland
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van jou planne nie, want jy weet self ook nog nie... Moet jy bly of moet jy gaan? Wipplankgedagtes....
Agterdog oor dogma
Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou moet word, en dat die norm vir kritiek die Bybel sal wees. Dis dalk sirkeldink, want die Bybel is...
Om relevant te wees
Toe ek op skool was, het my predikant vir my ’n storie vertel wat my bygebly het. Hy het my vertel van ’n jong seun wat op ’n dag ’n vreemde gebruik in sy gemeente bevraagteken het. Hy het...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















