Blog
24 November: Ds CAP (Neels) van Tonder (emeritus/Boksburg) verjaar vandag. Baie geluk!
23 November: Ds ME (Mariaan) Beukes (siekte-emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
23 November: Ds HS (Henk) Joubert (Welgelegen-Pietersburg) verjaar vandag. Baie geluk!
22 November: Dr PB (Piet) Boshoff (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
Donderdag 26 Februarie – Skep in my ’n nuwe hart
Psalm 51: 10-12 Dit is dalk maklik om vas te haak op gedrag wanneer dit kom by geloof. Die...
’n Verlore stad in Egipte gevind
’n Internasionale span argeoloë het in die suide van die provinsie Luxor in Egipte die murasie van ’n stad ontdek wat in ongeveer 1385 vC gebou is. Dié murasie is reeds in September 2020 ontdek deur argeoloë wat onder leiding van dr Zahi Hawass werk. Hulle was eintlik...
Die NHSV se Covid-verleentheid word ’n Covid-geleentheid
Oor die jaar 2020 sal daar nog lank gepraat word. Die koms van Covid-19 en die gepaardgaande inperkings het ’n invloed op alles en almal gehad. Ook die NHSV takke in gemeentes moes aanpas en nuut begin dink. Projekte en byeenkomste kon nie plaasvind nie. Uit die NHSV...
My lewe as Marta, my metamorfose na Maria…
En daar bars die bom in ons huis toe mos nou ook … en dít net omdat ek sit en groente skil terwyl my beste vriendin en haar man kom koffie drink. Die aanklag teen my: Jy is altyd besig! Jy kan nie ontspan nie! Jy maak almal om jou gespanne! Jy’t nooit geleer om stil...
Verstommende ontdekkings in die Gruwelgrot by Qumran
Nuwe ontdekkings wat by die Qumrangrotte langs die Dooie See gedoen is, het tot groot opgewondenheid gelei by navorsers van die geskiedenis tussen die eerste eeu vóór en eerste eeu ná Christus in Judea. Die Qumrangrotte is 20 kilometer oos van Jerusalem en langs die...
Buitengewone eredienste – behoort die buitengewone nie die normale te wees nie?
In ’n treffende artikel sê dr Tanya van Wyk in Beeld van 3 Junie 2020 dat die Covid-virus baie aspekte van ons “laslappiewêreld” ontbloot het. Sy verwys onder andere na woorde van Charles Dickens in A tale of two cities. It was the age of wisdom, it was the age of...
Liefde: God se gebod of mensereg?
Een van die heel moeilikste goed wat geloof van jou eis, is dat, as jy God wil dien, jy met mense moet leer klaarkom, selfs met mense wat jy nie vanself sou liefkry nie. Ons kan nie kies om die Here te dien maar mense nie lief te hê nie. God het dié twee wedersyds...
As dinge begin glip…
Jy hou vas aan jou perspektief op gebeure. Jy glo wat jy dink jy beleef. Jy leef in jou eie borrel met jou eie insigte en voorkeure en opvattings. En dan begin dinge glip. Dalk het iets onverwags oor jou pad gekom, soos ’n onderonsie tussen twee mense wat jy aanskou...
’n Lewe gebou op ’n vaste rots
Wêreldbiddag vir Vroue is vanjaar op die gebruiklike eerste Vrydag van Maart wêreldwyd gevier op 5 Maart 2021. Die land wat 2021 se tema, ’n Lewe gebou op ’n vaste rots, voorberei het vir Christenvroue, is Vanuatu. Vanuatu bestaan uit ’n klomp eilande in die Stille...
Het Salome hier vir Herodes gedans?
Hongaarse argeoloë maak daarop aanspraak dat hulle waarskynlik die dansvloer in Machaerus gekry het waar Salome gedans het vir die prys om Johannes die Doper se kop in ’n skottel te kry (Matt 14: 11). Johannes die Doper se dood word op ongeveer 29 nC bereken. Die...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











