by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 14 Maart, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Dinsdag, 28 Februarie, 2023 | Menings
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken. (Mary Lou Kownacki) Ken jy jou familie, en ken hulle jou? Ek praat nou nie van die kerngesin nie. Natuurlik ken gesinslede mekaar gewoonlik heel goed: mekaar se swakpunte,...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Dinsdag, 21 Februarie, 2023 | Artikels, Vrouebediening
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 14 Februarie, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en vind plaas op Vrydag 3 Maart 2023. Jaarliks word daar oral in die wêreld in ongeveer 170 lande samekomste gereël vir hierdie dag van gebed. Ongeag waar ons in die wêreld...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Menings
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is almal siek. Nee, daar is nie ’n nuwe pandemie nie, dit het niks met Covid uit te waai nie. Ons is aan die begin van elke jaar só siek. Want ons kan weer medisyne bekostig, ons mediesefondsvoordele het weer ingeskop. Rory...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 17 Januarie, 2023 | Artikels, Bybelse argeologie
In Jerusalem is ’n opspraakwekkende vonds gemaak, waarvan die ondersoek, met die verbetering van tegnologie, kort-kort in nuwe onopgeloste vrae vasval. ’n Stootskraper het in die noordelike voorstad van Givhat haMivtar per toeval ’n graf uit die eerste eeu voor...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 7 Desember, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Die wyse waarop die vroeë kerkvaders 25 Desember as die datum vir Kersfees vasgestel het, het ’n interessante geskiedenis. In die biblioteek van die Vatikaan word ’n standbeeld bewaar van die vroeë kerkvader Hippolitus. Hierdie standbeeld werp lig op die vasstelling...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Maandag, 5 Desember, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Wat maak ’n geskenk ’n goeie geskenk? Is dit die hoeveelheid geld wat ons daaraan spandeer? Of gaan dit oor die winkel waar ons die geskenk gekoop het? In die tyd waarin ons leef, vergeet baie mense dat Kersfees eintlik die tyd is wanneer ons Jesus se geboorte vier....
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 29 November, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei. Kersfees word tradisioneel gevier as die dag wat Christene glo Jesus se geboortedag is. Die Bybel, in besonder die Evangelies en Handelinge, noem geen datum, tyd of jaar...
by Ds Yolande de Lange (El-Flora) | Maandag, 21 November, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit volle bors: Ek gaan jou wen, Mamma … en elke dag is sy eerste by...