by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 27 July, 2021 | Menings
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink. Met apologie aan die onbekende skrywer, hier is my vertaling daarvan: Geleer om nie oor politiek of godsdiens te praat nie, verstaan ons politiek en godsdiens nie meer...
by SJ Malan (Australië) | Wednesday, 21 July, 2021 | Artikels, Stories van hoop
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons fokus is nie om te “rou” dat my pa nie meer by ons is nie; ons fokus is om die tyd wat ons saam met hom gehad het, te “gedenk”, en om dankbaar te wees vir die tyd wat...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 20 July, 2021 | Menings
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste verjaardag en soos in die akademie die gebruik is, vind daar rondom hierdie...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 14 July, 2021 | Menings
Geen publikasie in ons land sal hierdie week kan vermy om melding te maak van die nagmerrietonele wat ons op TV moes aanskou nie. Dit is met afgryse dat ons hierdie anargie gadeslaan, en met bitterheid dat ons die minagting van die reg, die vergryp aan eiendom en die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 13 July, 2021 | Artikels, Barmhartigheid
Maart 2020: Covid-19 tref ons. Dit begin in China en versprei oor die hele wêreld. Ons almal dink dit gaan gou verby wees en dit gaan my en my naastes nie tref nie. Die teendeel gebeur. Dit het tot by ons voordeur gekom en by ons huise ingesluip. Baie van ons het meer...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 6 July, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Koning Assurnasirpal II was een van die konings van Nieu-Assirië en het ’n groot rol in die Bybelse geskiedenis van die negende eeu voor Christus gespeel. Nadat hy sy paleis in Kalgu/Kalag voltooi het en dié stad as sy hoofstad ingerig het, het hy die paleis in 879 vC...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 5 July, 2021 | Menings
Daar is deesdae min plek of respek in die wêreld vir ’n kerk wat met die werklikheid rekening hou. Daar word veel gewag gemaak daarvan dat die kerk haarself teenoor die heersende kultuur moet verset, die gangbare diskoers moet ontwrig en kulturele reste in die...
by Daleen Swanepoel (Nkana, Zambië) | Tuesday, 22 June, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening in die hele Zambië behartig: die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka), en die Dutch Reformed Church of Zambia (Nkana). Die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka) is gebaseer in Lusaka en bedien die suidelike deel...
by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Tuesday, 22 June, 2021 | Artikels, Teologiese diskoers
Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele Qumran-konferensie gehou. Die tema van die konferensie was The Origin of the...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 15 June, 2021 | Menings
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by nabetragting blyk glad nie so klein te wees nie. Sy het my broer en my ouma...