Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Liefde oorwin alles, ook die dood

Liefde oorwin alles, ook die dood

by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Dinsdag, 12 Oktober, 2021 | Artikels, Verkondiging

Daar is ’n ou Franse liefdesliedjie met die naam Ne me quitte pas – Moenie weggaan nie. Die liedjie verwoord iets van die hartseer van afskeid neem van iemand vir wie jy lief is. Daarom sê die liedjie, vry vertaal in Engels: If you go away, on a summer’s day, you...
Eerder tuis werk, of op kantoor?

Eerder tuis werk, of op kantoor?

by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 29 September, 2021 | Menings

In Maart 2020 gebeur die onvoorsiene in Suid-Afrika, en die meeste werkplekke sluit hul kantore en stuur hul werknemers huis toe. Wonderlik! juig baie. Minder petroluitgawes, ontslae van stresvolle padverkeer, buigbare kantoorure, minder onderbrekings gedurende...
Jy skuld my!

Jy skuld my!

by Ds Anna-Marie Kloppers (Rustenburg Jac van Belkum) | Dinsdag, 28 September, 2021 | Artikels, Vrouebediening

Die lawwe verhaal word vertel van Paddy Corcoran se vrou. Paddy Corcoran se vrou was jare lank siek. Sy was bedlêend en het allerhande medisyne probeer. Paddy was al raadop. Toe, eendag, kom ’n vroutjie met ’n netjiese rooi mantel daar aan en sê: Kitty Corcoran, jy lê...
As al ons dae “genommer” is – hoekom hou ons aan met tel?

As al ons dae “genommer” is – hoekom hou ons aan met tel?

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 21 September, 2021 | Menings

Hierdie woorde is ’n direkte vertaling uit Engels van die lirieke van een my gunsteling-popgroepe. Dit val dalk effens swaar op die Afrikaanse oor. Die titel is ’n woordspel met “nommers” en “tel” wat ongelukkig nie ewe goed in Afrikaans weergegee kan word nie. Ek kry...
Die belang van geslagsopvoeding in die kerk

Die belang van geslagsopvoeding in die kerk

by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Dinsdag, 21 September, 2021 | Menings

’n Kollega vertel dat toe hy in ’n nuwe gemeente begin, daar in die eerste jaar wat hy in die gemeente was drie meisies was wat swanger geword het terwyl hulle nog op skool was. Hy vertel dit was naderhand so opvallend dat hy gevoel het hy moet dalk soos die...
Skelmstreek van handelaars in Bybelse tyd

Skelmstreek van handelaars in Bybelse tyd

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 15 September, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Die gier om mense te verkul, is so oud as wat mense handel dryf. Argeoloë het langs die nuut ontdekte pelgrimspad wat tussen die Siloambad en die tempel aangelê is, ’n klein gewiggie ontdek wat deur handelaars gebruik is om hul klante te verkul. Die gewiggie is in die...
My Covid-19-ervaring

My Covid-19-ervaring

by Ds Fanie Naudé (Emeritus/Greylingstad) | Woensdag, 15 September, 2021 | Artikels, Stories van hoop

Saterdag 25 Julie 2020. Nadat ek vir drie dae na mekaar kouekoors ervaar het, het my vrou Johannie, en Nelmarie en ons skoonseun Christiaan my na die hospitaal geneem. Ek was baie swak en is dadelik opgeneem in ’n geslote kubuskamertjie met net ’n deur waar...
Koester ons ouer persone

Koester ons ouer persone

by Dr Sanet Jansen van Rensburg (Potchefstroom) | Woensdag, 8 September, 2021 | Artikels, Vrouebediening

Daar is soveel persepsies oor die ouderdom, positief en negatief. Die vrese oor bejaardheid het ’n invloed op ons sinvolle aftrede en die laaste lewensfase. Ouer persone is van die kosbaarste bronne van kennis, kundigheid en deurleefde lewenservaring. ’n Sinvolle lewe...
In slegte weer, goeie gesig…

In slegte weer, goeie gesig…

by Gretha van Staden (Welgelegen-Pietersburg) | Dinsdag, 7 September, 2021 | Artikels, Vrouebediening

Stuur vandag slegs een positiewe boodskap aan die ouers van ’n kind in jou klas of sportspan. Wanneer die personeel die personeelkamer verlaat na afloop van die opening daardie oggend, is daar ’n gegons… Ek besef met ’n skok hoe maklik ons talle negatiewe e-posse...
“God eet uie” … en bak beskuit

“God eet uie” … en bak beskuit

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 24 Augustus, 2021 | Menings

I am certain of nothing but the holiness of the heart’s affections and the truth of imagination, skryf die Britse digter John Keats volgens oorlewering aan sy vriend Benjamin Bailey in 1871. Die brief is geskryf na aanleiding van Keats se gedig “The Eve of St Agnes”,...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons