by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Dit gebeur nie elke dag dat ’n artefak van 3 500 jaar oud toevallig deur iemand opgetel word nie. Dit is presies wat met ’n sesjarige seun gebeur het terwyl hy en sy ouers in Maart 2020 op ’n staptog naby die Gasagrens was. Hy het ’n klein kleistuk opgetel, waarop ’n...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Dinsdag, 7 Julie, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ons almal het al by tye as ek eendag groot is-wense gewens. As ek eendag groot is, wil ek blommetjiesgordyne in my kombuis hê en ’n riempiesbank met kussings wat in die kombuis staan. Ek wil my eie huis hê – nie ’n huurhuis nie. Ek wil my swaarverdiende...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 7 Julie, 2020 | Menings
Die uitdrukking “nuwe normaal” word nou so baie gebruik, dis geyk nog voor dit gebeur het. Dit kom, sê almal, maar baie min waag nog om te sê hoe die nuwe normaal gaan lyk. Dis dalk ’n geval van leë kraan, hou toe jou bek, nè? Nou ja, hier kom my nek. Hierdie is ’n...
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Dinsdag, 30 Junie, 2020 | Menings
Ek is die afgelope tyd opnuut ontnugter en ontstel deur die samelewing waarin ons leef. Na my mening moet die profetiese stem van die Kerk ’n slag gehoor word jeens die onreg van ons tyd. Weens die voorreg wat ek gehad het om in Europa te studeer en weens my lewendige...
by Milda Stanton (Gemeente Pierneef) | Woensdag, 24 Junie, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld
Gedurende die grendeltydperk, te midde van ’n groot bedreiging wat alle menslike verstand wêreldwyd te bowe gaan, het ek gesien dat daar in wanhoop na Bybelversies gegryp word. Baie gedeeltes word wel “herontdek” en van nuuts af ontgin om ’n toepassing te vind vir ons...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Dinsdag, 23 Junie, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ek kom ’n rukkie gelede af op ’n Britse realiteitsprogram op televisie waar ’n vrou ’n uitnodiging ontvang het na een van koningin Elizabeth II se tuinpartytjies in die tuin van Buckinghampaleis, die huis van die koningin. Ek was in die eerste plek ’n bietjie verstom...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Maandag, 15 Junie, 2020 | Menings
Ons het Sondag erediens gehou, in ons kérkgebou erediens gehou. Daar was net 18 van ons. Ons was diep geroer. Dit was ’n moeilike besluit om tot daar te kom. Toe die grendeltyd aanvanklik aangekondig is, was dit maklik om te sê die President het so besluit, en in...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 15 Junie, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) het in Mei 2020 bekend gemaak dat argeoloë onder die Westelike Muur en die aangrensende gebied, wat met die draai van die Christelike eeu nog ’n stadsplein was, ’n hele netwerk van ondergrondse gange en vertrekke gekry het. Dié...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 10 Junie, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 3 Junie, 2020 | Menings
Vreemde tye waarin ons ons bevind. ’n Persoon wat meestal blymoedig is, voel op ’n dag die lou asem van die swart hond teen haar been. Die koue vingers van vrees om haar keel. Die een wat altyd en veel lees, vermy eensklaps die gedrukte woord. Bly weg van die koerant,...