by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Dinsdag, 12 Mei, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Oor die jare heen het daar al menige groot filmtreffer gedraai waar die onbesonge held of vreesaanjaende boef ’n masker dra, óf om sy identiteit geheim te hou, óf om grillerige letsels uit vorige skermutselings weg te steek! Maar die interessantheid lê daarin dat die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 12 Mei, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Soos ’n predikant elke Sondag die eeueoue Bybelse boodskap opnuut met die beste moontlike teologiese insigte en tegnologie moet oordra, so behoort die Kerk vir elke nuwe generasie met die benutting van die beste, nuutste insigte op alle relevante terreine...
by Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Dinsdag, 12 Mei, 2020 | Menings
My seuntjie is 15 maande oud, en genugtig, hy hou sy mamma en pappa uiters besig tydens hierdie buitengewone grendeltydperk. Hy is beslis nie stout nie – net nuuskierig en ondersoekend met ’n lekker skeppie ondeundheid! En tog sê hy met groot oë Stout! elke keer as hy...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 5 Mei, 2020 | Menings
Ons ken almal die grappie dat ’n mens tieners in diens moet neem terwyl hulle nog als van alles af weet? Twieters is “tieners”. Wie twiet, weet klaar als en daar is geen ander uitweg nie. Alles is deesdae swart of wit is, álles; grys en gekleurd bestaan glad nie....
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 5 Mei, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Argeologiese ontdekkings by ’n ou Joodse sinagoge uit die vyfde eeu word tans gereken as een van die tien grootste ontdekkings sedert die begin van die 21ste eeu. In die vloer is mosaïektonele van Bybelse motiewe gekry wat van onskatbare waarde is. Toring van Babel...
by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Woensdag, 29 April, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Ons is almal bang vir verandering en vir wat verandering in die toekoms vir ons inhou, veral na Covid-19. Tog het elkeen van ons iets in ons lewe wat ons graag sal wil verander, byvoorbeeld sekere gedagtes, gevoelens en gewoontes. Almal wens hulle kan anders wees, of...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 22 April, 2020 | Menings
Amerikaanse blogger en bemarkingsghoeroe Seth Godin sê ons is glad nie goed met toekomsvoorspelling nie, maar ons almal hou daarmee vol en weier om van stryk gebring te word. En wat meer is: Dit word van ons vereis. Almal wil nou al weet wat gaan op hul grafstene...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 21 April, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Gukok is ’n plekkie aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, ongeveer vyf kilometer wes van Magdala waarvandaan Maria Magdalena glo gekom het, en dieselfde afstand van Kapernaum af waar Jesus soms in die sinagoge gepreek het. Sedert 2012 het argeoloë ’n...
by Ds Willie Botha (Wes-Australië) | Woensdag, 15 April, 2020 | Menings
Swaarkry is ’n reis na identiteitsvinding. Dit is die droë jare wat die harde hout maak. Die wêreld het nood nodig. My pa het graag die beeld gebruik van ’n mielieplant wat te veel reën kry. Nie net word die grond van belangrike voedingselemente uitgeloog nie, maar...
by Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Woensdag, 15 April, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Vir die woord binnepret is daar nie ’n verklaring in die woordeboek nie. Die rede – dis sommer net ’n lekker uitgedinkte woord van iets wat ’n mens self beleef. Kom ons noem dit ’n selfbeleweniswoord! Die HAT se verklaring vir pret is doodeenvoudig: plesier of...