by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Menings
Gister speel ek en my seun ʼn rekenaarspeletjie. Dit is ʼn motorresies. Ons jaag deur die strate met renmotors en hy kry tog te lekker wanneer ek kort-kort die pad byster raak en my vuurwa in digitale stukke uitmekaarval. Elke keer as dit gebeur, dan vibreer die...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Artikels, Teologiese opleiding
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos algemeen in die Kerk bekend, is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep, en die eerste voltydse hoof was prof TFJ (Theuns) Dreyer. Die ooreenkoms wat met die Universiteit van Pretoria gesluit is, het kortweg daarop neergekom...
by Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk nodig wat ’n warm, verwelkomende en opregte geestelike tuiste bied. Jesus het so ’n gemeenskap gevind as ’n 12-jarige tienerseun, terwyl Hy tydelik vir drie dae geskei was van sy ouers. Lees gerus weer Lukas 2: 41-52 en...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Menings
Een van my gunstelingstories is Jane Eyre (1847) van Charlotte Brönte. Dit vertel die verhaal van ’n dogtertjie wat wees gelaat word en na ’n skool vir meisies gestuur word. Sy word uiteindelik’n onderwyser by die einste skool, wat vir haar ’n deur oopmaak om ’n...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Menings
Sit ek en twee pastore toe by die Lapa aan’t filosofeer, met koek en boeretroos vir ontbyt. Gewoonlik is ons ’n hele spannetjie leraars, want in die Laeveld groei alles, selfs die kerk; helaas, nie in grootte nie, maar in verskeidenheid. Ons is ’n ekumeniese paradys...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 24 Junie, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Geen mens kan vir lang tye klaarkom sonder basiese hulpmiddels soos water, kos en behoorlike skuiling teen wind en weer nie. Karyn Hall skryf in Psychology Today (24 Maart 2014) dat om tuis te voel (a sense of belonging, soos sy dit stel), vir ’n mens net so belangrik...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 10 Junie, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale gemeenskap om te sien, word reeds in die Ou Testament gemotiveer. Verskeie...