Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Laaste afskeid

Stoepstories: Laaste afskeid

by Oupa Stoep | Wednesday, 26 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Tranerige Tryntjie van Trichardt skryf: My oupa is onlangs oorlede en ek moet die reëlings vir sy begrafnis tref. Die ondernemers het vir my ’n dokument met ’n lys van opsies gegee vir die diens, wat wissel van ’n klein lykswaentjie wat deur ’n motorfiets getrek word...
Predikant herdenk 60 luisterryke jare in die bediening

Predikant herdenk 60 luisterryke jare in die bediening

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier. Johannes Hendrik Koekemoer is op 27 Augustus 1935 te Losberg in die distrik Potchefstroom gebore as die oudste van drie kinders en enigste seun. Sy ouers was boere en die...
Ek is oud…

Ek is oud…

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Die jare kom en die jare gaan. Ure, dae, maande, jare skuif soos skadu’s stil verby. Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly (Gesang 570, Liedboek van die Kerk). Vandag is ek gebore. Môre is ek in die fleur van my lewe, sterk, gesond, lewenslustig....

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk. Die Hervormde Kerk het deur die loop van die 20ste eeu geweldig vinnig gegroei. Dit was grootliks te danke aan ’n hoë geboortesyfer. Gesinne met ses tot tien kinders...
Nadenke oor sending

Nadenke oor sending

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Wat bedoel ons presies met die woord sending en al die aanverwante begrippe soos evangelisasie, apostolaat, missiologie, missionaal en missionêr? Na watter aktiwiteite in die kerk verwys dié terme? Die Protestantse teoloog Gijsbert Voet het in die 17de eeu die...
Kerk vir studente – ’n veilige hawe

Kerk vir studente – ’n veilige hawe

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Scary! Erg scary! Dis die antwoord van ’n eerstejaar op my vraag hoe sy voel oor die vooruitsig van ’n splinternuwe jaar vol uitdagings. Haar woorde som die algemene gevoel van ’n eerstejaar op. Die verandering van ’n veilige ouerhuis en matriekjaar na ’n nuwe lewe...
Studente se belewenis van die kerk

Studente se belewenis van die kerk

by Dr Rudy Denton (Potchefstroom-Studentegemeente) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Wanneer aan studente gevra word Wat is jou belewenis van die kerk? en dan veral die Hervormde Kerk, is dit opnuut ’n geleentheid om te hoor hoe jongmense die Kerk ervaar. Ek het die studente gevra om hul eie belewenis van die Kerk neer te skryf. Soos die studente in...

Studentegemeentes is onontbeerlik

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

My opdrag aan die twee studenteleraars wat ook artikels vir hierdie blad geskryf het, was om met die Kerk te deel hoe studente hul geloof beleef en watter rol die Kerk in die lewe van studente speel. Ons Kerk, soos alle ander kerke – trouens, soos feitlik almal in...
Ons neem ons tieners op ’n ontdekkingsreis

Ons neem ons tieners op ’n ontdekkingsreis

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Op uitnodiging van ds Bouwer Serfontein is ’n groep tieners vanaf 25 November 2019 op ’n ontdekkingsreis na ’n “geheimsinnige planeet” geneem. Die doel van die vier dae was om die 12 jongmense bewus te maak van hul unieke leierskapgawes en hulle te help om dit te...

Hoe goed ken ons lidmate die Bybel?

by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Tussen die blaaie van die Woord ontdek ons ’n skatkis van verhale, ons ontmoet geloofshelde, ons ontmoet onsself in die spieël van ander gelowiges se lewe, en ons ontmoet God. Waar anders leer ons God ken as in ons besig wees met die Skrif, enersyds in die aanhoor...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons