Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Watse ding is ’n Liturgiese Erediens?

Stoepstories: Watse ding is ’n Liturgiese Erediens?

by Oupa Stoep | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Miriam Kwaadsteniet van Lawaaiwater vra: Ons het ’n ouerige dominee wat by ons aflos en hy het vir die gemeente gesê dat ons ’n “Liturgiese Erediens” gaan doen rondom Kerstyd. Kan Oom Stoep asseblief vir my verduidelik watse ding ’n “Liturgiese Erediens” is? Beteken...

Toekennings tydens die opening van die AKV

by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig aan prof IWC (Natie) van Wyk, prof EC (Elsabé)...

’n Familiebyeenkoms

by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die pas afgelope Algemene Kerkvergadering was ook ’n geleentheid vir predikantegesinne om bymekaar te kom. Predikante-egpare, vaders en kinders… Ons het ’n paar van hulle op kamera vasgevang. Prof Theuns Dreyer, dr Anet Dreyer-Krüger en ds Thomas Dreyer Di Naas...

Nuwe rade en komitees

by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Tydens die 72ste AKV is die volgende persone in die verskillende rade/komitees verkies. Kuratorium: Ds JM (Janine) Bevolo-Manders; dr SM (Sanrie) de Beer; dr H (Hein) Delport; dr RA (Rudy) Denton; dr C (Christo) Pretorius; ds AH (Adriaan) Roets; en dr JM (Thinus) van...

Persoonlike indrukke van die 72ste AKV

by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

“Tydens die vergadering het ek die gevoel gekry dat die Kerk só besig is, maar is ons op die pad waar God ons wil hê? Het ons nie so besig geraak met ander goed dat ons besig is om die kern te vergeet nie? Het ons nie vergeet wat ons doel as kerk eintlik is nie? Is...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...

Ons kritiese verruiming van Karl Barth se Skrifbeskouing

by Dr Gert Malan (Mosselbaai) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Karl Barth se denke het waarskynlik die grootste invloed gehad op ons Skrifbeskouing, hoewel ons dit krities verruim het tot ’n eiesoortige Hervormde weergawe. Woord van God Barth meen die drie gestaltes van die Woord – Openbaring, Skrif en verkondiging – is...
Die NHKA op pad na 2025

Die NHKA op pad na 2025

by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die NHKA se 72ste Algemene Kerkvergadering het van Maandag 23 tot Donderdag 26 September by Gemeente Wonderboom plaasgevind, met die opening Sondagaand 22 September by Gemeente Montana. In sy openingsrede het dr André Ungerer aan die hand van Handelinge 16 en...

’n Vergadering van die vroue, of nie?

by Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Van die vier kanonieke Evangelies is Lukas die Evangelie wat die meeste aandag aan die vrou gee, in so ’n mate dat sommige Lukas as “die Evangelie van die vroue” beskryf. Lukas gee ’n besonderse plek aan vroue in sy Evangelie. 13 vroue wat nie in die ander Evangelies...

Almal gelyk voor God

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Op 24 September 2019, Erfenisdag, het die afgevaardigdes van die 72ste Algemene Kerkvergadering met ’n meerderheid stem besluit dat kultuurgebruike van die verlede waarin vroue verklaar word tot die swakker geslag en vroue die opdrag ontvang om gehoorsaam te wees aan...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons