by Redaksie | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
U is met my in donker tye Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel (Psalm 23: 4, AFR2020). Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor.U ken alle lewenspaaie,al die hoogtes,...
by Dr Hennie Botes (Emeritus/Buffelspoort) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Lees Lukas 23: 33-49 Die hoofman van die Romeinse soldate, wat die dag met Christus se kruisiging diens gedoen het op Golgota, het die oomblik toe Christus sy laaste asem uitgeblaas het, uitgeroep: Waarlik, hierdie man was die Seun van God (Mark 15: 39, AFR33/53). Dit...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die Hervormer se Oktober-uitgawe bespreek jaarliks die bekende insidente wat met die Reformasie geassosieer word, en tereg so. Daar was egter ook vele ander interessante gebeurtenisse in die tyd van die Reformasie wat nie dikwels gedeel word nie – en tog sou dit ’n...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Op 3 November 2024 herdenk die Hervormde Kerk en die NG Kerk twee eeue van selfstandige kerkwees in Afrika, onafhanklik van ’n moederkerk in Nederland. Die gesamentlike...
by Oupa Stoep | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Middeljarige Manie van Mooirivier vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou al vir 15 jaar predikant in dieselfde plattelandse gemeente en voel deesdae so ’n bietjie uitgepreek. Kan Oupa dalk help met idees hoe ek my preek nuut en vars kan hou? Beste Manie, Oupa voel vir jou,...
by Oudl Christa Clifton (Randburg) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Gemeente Randburg is opgewonde en bevoorreg om gasheer te wees vir ’n nuwe opleidingsfasiliteit waar gemeenskappe, hopelik van regoor die Afrika-kontinent, die fynere besonderhede van die akwaponiese kweekhuisstelsel kan leer. Hierdie inisiatief bemagtig individue om...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Adrianus van Selms: Concise versions of his contributions in Dutch and Afrikaans theological journals (1936-1982)JFJ (Hans) van RensburgUJ Press 2024 Die ouer predikante van die Hervormde Kerk het almal by prof Adrianus van Selms klas gekry. Die jonger generasie...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Ek was bevoorreg aan die begin van Junie vanjaar om by my ouboet, wat al amper 30 jaar in Engeland bly, te gaan kuier. Hy bly in ’n klein dorpie, Collingham, in Noord-Yorkshire. Sy huis is reg langs ’n pragtige klein kerk, die kerkgebou van die St Oswald’s Parish...
by Redaksie | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Vanjaar bied Excelsus, die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling, weer saam met vennote in die NG Kerk en die Hervormde Kerk ’n Lentekonferensie aan. Dit sal die 19de keer wees dat dié eiesoortige konferensie gehou word. Die konferensie bied predikante die geleentheid om...
by Oudl Dries le Roux (Kommissie van die AKV/Welstandskomitee vir Predikante) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Het jy al gewonder hoekom ons verhoudings en verbintenisse so ’n belangrike behoefte in ons lewens is wat bevredig moet word en as dit nie tot realisering kom nie, dit dikwels dramatiese gevolge vir ons het? Die Woord van die Here gee vir ons ’n antwoord. God...