by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Tannie Ena Mans is een van die nuutste intrekkers in Ons Tuis, Riviera in Pretoria. Haar volle titel is eintlik Mev dr Mans, aangesien haar eggenoot, dr CJ Mans, ’n predikant van die NHKA was. Sy is op 11 Junie 1928 in Kroonstad in die Vrystaat gebore as Ena Müller....
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daar kom oomblikke en tye wanneer die geprewel van woorde nie plek het nie… Moet ek praat of bly ek nou liewer stil? Ek praat nie van stilstuipe nie, maar van oomblikke en spasies van my menswees waar stil wees (Jes 30: 15) die beste antwoord en reaksie op...
by Prof John Gericke (Emeritus/Gemeente Setlaars) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Die opskrif van hierdie rubriek, “Ons praat teologie”, kan by sommige lesers die indruk wek dat hierdie ruimte slegs vir die sogenaamde “professionele” teoloog gereserveer is om oor verwante vakwetenskaplike kwessies te debatteer. Ten einde sodanige indruk...
by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Fisiese inperking kan ’n mens se gees ook begin inperk as jy nie wakkerloop nie. Om buite te loop, is ’n goeie teenmiddel teen inperkingskoors. Die beste geneesmiddel teen inperking is die Visriviercanyon se ooptes en eensaamheid. Niemand kom onaangeraak uit die...
by Nándor Sarkady | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Terwyl tans opnuut aandag gegee word aan die samesmelting van naburige ringe, is dit interessant om terug te kyk oor die proses van ringsvorming sedert 1909. Vir die klein aantal gemeentes in die voormalige ZAR was ringe nie nodig nie. Tog het ds JC de Vries van...
by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Tydens die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is gevolg gegee aan die moontlikheid dat bestaande ringe oorweeg om met naburige ringe saam te smelt in ’n poging om die funksionering van ringe te verhoog. Die besluit na aanleiding van Beskrywingspunt 29 was: Die AKV...
by Redaksie | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek wil die Here loof Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en...
by Ds Marike van der Merwe (Beroepafwagtend) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daarom het Ek afgekom om hulle uit die mag van Egipte te bevry en om hulle daarvandaan te laat trek na ’n goeie en uitgestrekte land, ’n land wat oorloop van melk en heuning. (Eksodus 3: 8) Die land van melk en heuning is ’n frase wat my van kleins af bekoor het. As...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek sit op die terras voor die gastehuis hoog teen die berg in Waverley, Pretoria. Ek sit daar na ’n lang dag se werk tydens ’n kursus en kyk uit oor die stad se liggies, terwyl ek oor die dag reflekteer. Ek kyk eers na die mooiheid, en die romantikus in my ervaar die...
by Prof Andries Breytenbach (Emeritus/Vanderkloof) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Daar word deur Christene algemeen aanvaar dat God by die skepping vir die mens ’n besondere taak gegee het. Hierdie taak kom die eerste keer in Genesis 1: 26 ter sprake, wat soos volg vertaal is in die jongste Afrikaanse vertaling van die Bybel: God het gesê: “Laat...