by Redaksie | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die hoop beskaam nie Ons het so gehoop dat dit Hy is wat Israel sou verlos. Maar boonop is dit vandag al die derde dag vandat die dinge gebeur het. En nou het ’n paar vroue uit ons kring ons ook nog ontstel. Hulle was vanmôre vroeg by die graf en kon sy liggaam nie...
by Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken… (Lukas 24: 30-31) Lees Lukas 24: 13-33 Ek het dié pad tussen Jerusalem en Emmaus – daardie 12 kilometer – al...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Sou die Here my kom haal, mag Hy my dan aantref waar ek besig was om sy wil te doen. Want die geloof wat ek bely en leef, is nie ’n gekheid nie, dit is ’n geloof in ’n almagtige God. (Martin Luther) Wat tans as gevolg van die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd gebeur,...
by Ds Jacques Pieterse (Laer Suidkus) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Ek vermoed dat as die Here Jesus ’n huis van sy eie op aarde gehad het, die vreemdste mense sy drumpel sou deurtrap en gasvry ontvang sou word. In die kultuur van die tyd was dit immers goeie maniere om jou gaste iets te ete aan te bied. Ek is daar doodseker van dat...
by Oupa Stoep | Wednesday, 26 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Tranerige Tryntjie van Trichardt skryf: My oupa is onlangs oorlede en ek moet die reëlings vir sy begrafnis tref. Die ondernemers het vir my ’n dokument met ’n lys van opsies gegee vir die diens, wat wissel van ’n klein lykswaentjie wat deur ’n motorfiets getrek word...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier. Johannes Hendrik Koekemoer is op 27 Augustus 1935 te Losberg in die distrik Potchefstroom gebore as die oudste van drie kinders en enigste seun. Sy ouers was boere en die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Die jare kom en die jare gaan. Ure, dae, maande, jare skuif soos skadu’s stil verby. Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly (Gesang 570, Liedboek van die Kerk). Vandag is ek gebore. Môre is ek in die fleur van my lewe, sterk, gesond, lewenslustig....
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk. Die Hervormde Kerk het deur die loop van die 20ste eeu geweldig vinnig gegroei. Dit was grootliks te danke aan ’n hoë geboortesyfer. Gesinne met ses tot tien kinders...
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Wat bedoel ons presies met die woord sending en al die aanverwante begrippe soos evangelisasie, apostolaat, missiologie, missionaal en missionêr? Na watter aktiwiteite in die kerk verwys dié terme? Die Protestantse teoloog Gijsbert Voet het in die 17de eeu die...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Scary! Erg scary! Dis die antwoord van ’n eerstejaar op my vraag hoe sy voel oor die vooruitsig van ’n splinternuwe jaar vol uitdagings. Haar woorde som die algemene gevoel van ’n eerstejaar op. Die verandering van ’n veilige ouerhuis en matriekjaar na ’n nuwe lewe...