Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024) Denkrigtings in Hervormde teologie (4): Prof FJ (Frans) van Zyl

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024) Denkrigtings in Hervormde teologie (4): Prof FJ (Frans) van Zyl

Prof FJ (Frans) van Zyl (1913-2008) se bydrae tot die teologie in die Hervormde Kerk is van onskatbare waarde. Sy nadenke oor die dialektiese teologie het die Hervormde Kerk in ’n bepaalde teologiese rigting gestuur. Francois Jacobus van Zyl is gebore in die...