Uitbranding
Daar is altyd ’n “olifant” in die vertrek wat ons nie wil raaksien nie. Met hierdie paar woorde wil ons juis oor so ’n “olifant” praat, een wat ons as predikante moeilik herken en erken, omdat dit baie keer in ons persoonlike blindekolle val. Wanneer ons dan wel in...
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
Menige persoon sal vra of hierdie wel ’n...
Die seën van die Here – ’n troosvolle liturgiese element
Die seëngroet aan die begin en einde van die...
Wie (be-)rus by die kerk?
Die virus onthul toe ook ander dog nie net nuwe...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Sondag 24 Mei (Pinksterfees) – Pinksterfees: Profeet in Pinkstertyd
Handelinge 2: 1-4 Van die eerste beelde wat ons van die Gees kry is dat die Gees aan die beweeg was. Sonder enige toedoen van die mense wat daar was, het die Gees oor mense gekom. En daarna was hulle net nie weer dieselfde nie. Die Pinksterfees het aangebreek en graag wil ek in die volgende paar dae saam met jou dink oor wat dit beteken om deur die Fees van die Gees beweeg te word. Die Gees het...









