’n Boer kom nooit verniet in die veld nie

’n Boer kom nooit verniet in die veld nie

Ek het die voorreg gehad om my pa onlangs te kon begrawe. Alhoewel hy ook sy foute gehad het, is daar pragtige dinge en gesegdes van hom wat my lewenslank sal bybly. Op grond van die waarde daarvan, het ek die vrymoedigheid om dit met ander te deel. As merino- en...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 23 Mei – Het deernis met mekaar…

Saterdag 23 Mei – Het deernis met mekaar…

Lukas 6: 36 In Lukas 6: 36 roep Jesus die mens op om barmhartig te wees soos God barmhartig is. Die 1933-, 1983-, en 2020-vertaling vertaal die Griekse woord oiktirô met om barmhartig te wees. Hierdie druk nie presies die betekenis van die Grieks uit nie. In Engels kan dit vertaal word as compassionate en dus sou ’n alternatiewe vertaling medelydend of deernisvol gewees het. Dus, het deernis met...

read more