Vir altyd verbonde

Vir altyd verbonde

Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons kyk in die besonder na verse 13 tot 18. Almal van ons wat vandag hierdie woorde lees, was aan die begin van ons lewens aan ’n moeder verbind. Ons elkeen is deur ’n lewenskoord voorsien van alles wat nodig was om te...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 15 Mei – Sien is glo?

Vrydag 15 Mei – Sien is glo?

Johannes 14: 7-11 In ons spreektaal sê ons maklik: Sien is glo. Dis iets wat jy hoor as iemand skepties is: Eers wanneer ek dit met my eie oë sien, sal ek dit glo. Die wêreld leer ons om visuele bewyse bo vertroue te stel. Maar in die Bybel word hierdie sêding omgekeer. Wanneer Jesus in Johannes 14 met sy dissipels praat oor die Vader se huis en die pad daarheen, is dit Filippus wat sê: Here,...

read more