Ken jy my?

Ken jy my?

Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken. (Mary Lou Kownacki) Ken jy jou familie, en ken hulle jou? Ek praat nou nie van die kerngesin nie. Natuurlik ken gesinslede mekaar gewoonlik heel goed: mekaar se swakpunte,...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 13 Mei – Eerlike vrae, diep geloof

Woensdag 13 Mei – Eerlike vrae, diep geloof

Johannes 14: 5-6 Tomas sê toe vir Hom: ‘Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?’ (Joh 14: 5). ’n Mens kan jou goed indink dat wanneer Jesus vir sy dissipels sê dat hulle die weg ken na die plek waarheen Hy gaan, daar oomblikke van ’n gelaaide stilte was. Maar Tomas verbreek die stilte. Eerlik en sonder voorgee sê hy: Here, ons weet nie waarheen U gaan nie;...

read more