Hippolitus en 25 Desember as Kersdag

Hippolitus en 25 Desember as Kersdag

Die wyse waarop die vroeë kerkvaders 25 Desember as die datum vir Kersfees vasgestel het, het ’n interessante geskiedenis. In die biblioteek van die Vatikaan word ’n standbeeld bewaar van die vroeë kerkvader Hippolitus. Hierdie standbeeld werp lig op die vasstelling...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 7 Mei – U het my skuld vergewe

Donderdag 7 Mei – U het my skuld vergewe

Psalm 32: 1-7 Die digter sê dat dit op ’n stadium in sy lewe nie met hom goed gegaan het nie. Hy het begin om selfondersoek doen. Dit was deur sy eie toedoen dat dit sleg gegaan het. Hy het oor sy sonde stilgebly. Dit het vir hom gevoel asof die Here se hand swaar op hom druk en hy nie krag het nie. Die digter het ook geweet dat die Here ’n lewende Here is vir wie die mens nie kan wegvlug nie....

read more