Waarom op 25 Desember Kersfees vier?
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei. Kersfees word tradisioneel gevier as die dag wat Christene glo Jesus se geboortedag is. Die Bybel, in besonder die Evangelies en Handelinge, noem geen datum, tyd of jaar...
Sê jou sê, ongeag…
Ek worstel deesdae met dié kwessie: Word ons...
Kom ons sit weer saam aan tafel
Reg deur die Bybel lees ons van mense wat...
Wat kan Simon die Seloot ons leer van ekstremisme?
Die afgelope ruk in ons gemeente se Bybelstudie...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 5 Mei – Die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar
Lukas 18: 9-14 Met die oog op mense wat seker was dat hulle eie saak met God reg is en wat op ander neergesien het, het Jesus hierdie gelykenis vertel: Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ’n Fariseër en die ander een ’n tollenaar (Luk 18: 9-10). By die Fariseër was daar selfverheffing en geen eerbied vir God nie. Maar die tollenaar het daar ver bly staan en wou selfs...









