Nuwe ontdekkings oor koning Hiskia

Nuwe ontdekkings oor koning Hiskia

In die Siloamtonnel wat onder die Ou Stad van Dawid aan die oostelike kant van Jerusalem loop, het argeoloë in 2022 ’n vars ontdekking gemaak en die fragment van ’n klein steentjie van sandsteen gekry waarop blykbaar na koning Hiskia verwys is. Die Siloamtonnel...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 3 Mei (Vyfde Sondag van die Opstanding) – My Here en my God

Sondag 3 Mei (Vyfde Sondag van die Opstanding) – My Here en my God

Johannes 20: 26-31 Tomas was nie teenwoordig wanneer Jesus aan sy dissipels verskyn op die eerste dag van sy opstanding nie. Die dissipels het vir Tomas gesê dat hulle die Here gesien het. Tomas kon nie verstaan hoe dit moontlik is dat Jesus kon opstaan uit die dood nie. Tomas wou Jesus eers sien voordat Hy sou glo. Niemand kon hom van iets anders oortuig nie. Wanneer die dissipels agt dae later...

read more